Abstract

Is the Massoretic text the Old Testament? The equation of “the Old Testament” with the Massoretic text resulted from, inter alia, the Reformation’s sola scriptura principle and the orthodox view of verbal inspiration, and led to a definition of textual criticism as text restoration. Text-critical research of the past two decades suggests, however, that this equation may be a short circuit. The term “Old Testament" refers to a theological concept, not a text, and “the Old Testament” is something different from “the Hebrew Bible”. Therefore, a great deal of rethinking is called for in Old Testament studies.

Highlights

  • The equation of “the Old Testament” with the Massoretic text resulted from, inter alia, the Reformation’s sola scriptura principle and the orthodox view of verbal inspiration, and led to a definition of textual criticism as text restoration

  • Dit was juis die geskil oor wat die Ou Testament “werklik” sê, wat een van die aanleidendeoorsakevirdieontstaanvanOrigenesseHexaplawas.4) In ’n poging om ’n gespreksbasis vir die Joods-Christelike kontrovers daar te stel, het hy in die eerste kolom die Hebreeuse teks geplaas - soos hy dit by een of ander sinagoge in Kairo of te Caesarea gevind het

  • Die vyfde kolom was min of meer ’n tekskritiese uitgawe van ’n Septuaginta-manuskrip waarin die verskille tussen dié teks en sy Hebreeuse teks aangedui is

Read more

Summary

Probleme met die kiassieke definisie van tekskritiek

Hoewel tekskritiek vir eeue die taak gehad het om die “ beste/oudste/ mees oorspronklike/kanoniese” Hebreeuse teks van die Ou Testament vas te stel, het verskeie probleme met verloop van tyd random die kias­ sieke definisie van tekskritiek ontwikkel. Hoe meer daar aandag gegee is aan die Qumrantekste, hoe duideliker het dit geword dat dié tekste nie ’n enkele oorspronklike Hebreeuse teks reflekteer nie, maar dat die Qum­ rantekste verskillende tekstradisies verteenwoordig wat (ten minste in die Qumran-gemeenskap) almal as “ kanoniek” aanvaar is. Trouens, ’n vergelyking met Qumrantekste, die Samaritaánse Pentateug en die Septuaginta wys dat ons hier met één (resensionistiese) tradisie van die teks te make het wat aan dieselfde redaksionele en cjroeiprosesse as alle ander tekstradisies onderworpe was.151By Qumran vind ons byvoorbeeld sowel die korter as die langer Jeremiateks asook die korter én die langer Samuelteks, waarvan die Massoretiese teks telkens slegs één tradisie verteenwoordig. Is dit moontlik onbewustelik vanweë die probleme wat dit vir die sola scriptura-belydenis inhou (soos dit deur die verbale inspirasieteorie geherdefinieer is) indien ons moes erken dat ons maar net één tradisie van die teks beet het? Is dit omdat dit die enigste volledige Hebreeuse teks is? Dit mag so wees, maar waarom sou dié teks se lesings dan meestal so sterk verdedig word teenoor variante lesings? Is dit moontlik onbewustelik vanweë die probleme wat dit vir die sola scriptura-belydenis inhou (soos dit deur die verbale inspirasieteorie geherdefinieer is) indien ons moes erken dat ons maar net één tradisie van die teks beet het? Is dit omdat ons die Christelike godsdiens as ’n boekgodsdiens en teologie as ’n soort tekswetenskap beskou en daarom ’n gesagvolle teksformaat “onder” ons moet hê? Watter faktore speel alles ’n rol by ons identifisering van die Hebreeuse Bybel met die Ou Testament? Bestaan die Christelike Bybel werklik uit die Hebreeuse Bybel plus die Nuwe Testament? Is dit wat die Nuwe-Testamentiese outeurs onder “ Ou Testament” verstaan het? Sluit dié twee tradisies werklik so korrek by mekaar aan? Dis op sulke soort vrae wat ons vorentoe antwoorde sal moet soek

Die Septuaginta en die Massoretiese teks
Klassieke tekskritiek en die Hebreeuse teks
Die Massoretiese teks en die Ou Testament
Oorsig en samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call