Abstract

Intertextual indications of the world as portrayed in the book of JubileesAn intertextual analysis of sections containing trends of retributive justice in Jubilees 14:1-28, 24:14-17, 30:1-25 and texts including apoca-lyptic trends in 1:7-29, 23:11-32, gives some indication of the time and world in which the author lived. The article argues that the author reconceptualized ideas of retribution in a unique apocalyptic system. The revealed truth was given in an historical revelation to Moses and is aimed at the collective entity of the people of God who are to stay pure for God. They are to abstain from marriages with members of other nations and keep the law and the religious festivals according to the heptadictical calendar. The author belonged to a tradition running parallel to the Danielic and Enochic stream. He was neither an apoca-lyptic nor an official priest, but was very much influenced by both groups.

Highlights

  • An intertextual analysis of sections containing trends of retributive justice in Jubilees 14:1-28, 24:14-17, 30:1-25 and texts including apocalyptic trends in 1:7-29, 23:11-32, gives some indication of the time and world in which the author lived

  • Uit produksie-estetiese hoek gesien het intertekstualiteit met herhaling te doen

  • Dit verteenwoordig ’n wêreld waarin verskillende perspektiewe naas mekaar bestaan het as tradisies wat oor en weer op mekaar ingewerk het. ’n Intertekstuele analise vanuit die produksie-estetiese hoek, dialogistiese perspektief en vanuit die sosiaal-wetenskaplike hoek van ’n paar gedeeltes in Jubileë behoort aanduidings te gee van die sosiale wêreld waarin die boek geskryf is en van die ander strominge wat bestaan het

Read more

Summary

INLEIDING

Die boek Jubileë is ’n pseudepigrafiese geskrif wat in die kanon van die Etiopiese Christelike kerk voorkom. Jubileë gee ook iets te kenne van die tyd waarin die Bybelse materiaal van Genesis-Eksodus oor vertel is. Binne die sosiale konteks is die taaluiting polilogies, dit wil sê dit staan in ’n veelkantige dialoog met die hele wêreld waarin dit plaasvind. Hoewel die boek Jubileë oorwegend met die wet en die kultus te doen het, kom daar ook ander perspektiewe daarin voor, soos die van die vergeldingsgedagte en apokaliptiek. ’n Intertekstuele analise vanuit die produksie-estetiese hoek, dialogistiese perspektief en vanuit die sosiaal-wetenskaplike hoek van ’n paar gedeeltes in Jubileë behoort aanduidings te gee van die sosiale wêreld waarin die boek geskryf is en van die ander strominge wat bestaan het. As opvolging van vorige navorsing oor die interaksie tussen apokaliptiek en wysheid in hierdie tydvak (vgl Venter 2002) word hier gekyk na gedeeltes waarin vergelding en apokaliptiese tendense voorkom

GEDEELTES WAARIN VERGELDINGSMOTIEWE VOORKOM
Jubileë 30:1-25 en Genesis 33:18-34:31 Die gemeenskaplike elemente:
GEDEELTES WAARIN APOKALIPTIESE MOTIEWE VOORKOM
JUBILEË EN SY TYD
GEVOLGTREKKING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call