Abstract

Introducing the social-scientific critical exegesis of New Testament texts: Methodological initiators in the research history
 
 The article is the first of a series of three that aim to introduce social-scientific exegesis of New Testament texts. Aspects of the social background of these writings are analyzed in light of the perspectives which underlie the dynamics of first-century Mediterranean social world. The article shows that social-scientific criticism of the New Testament represents an exegetical approach by means of which the rhetoric of texts is interpreted in light of their cultural environment and the social interaction that determines this context and semeiotic codes. The first article focuses on the initiators in the field of historical-critical exegesis who paved the way to social scientific criticism and explain key facets of the “new” exegetical approach. The second article explains some models and methods of social-scientific criticism. The third article discusses some advantages of social scientific criticism and poses a critique of the approach by reflecting on the positivism that could underlie the epistemology behind some interpretation models used in social scientific criticism. It concludes with an emphasis on cultural criticism as a hermeneutical challenge.

Highlights

  • The article is the first of a series of three that aim to introduce socialscientific exegesis of New Testament texts

  • Gegewe die belangstelling in die sosiale wetenskappe as ’n wyse om die sosiale kodes te ondersoek wat in tekste geënkodeer is, kan ’n wetenskaplike studie van die Nuwe Testament dus daarby baat deur ag te slaan op die metodologie en resultate van en die problematiek rondom die sosiaal-wetenskaplike kritiese benadering

  • Hierdie fokus word wel in die sosiologie aangetref, omdat die sosiale wetenskappe geïnteresseerd is in onder andere die sosiale interaksie van individue of groepe

Read more

Summary

INLEIDING

Sedert die sewentigerjare word insigte vanuit die geestes- en menswetenskappe (soos sielkunde, sosiologie en antropologie) in die eksegese van die Bybel gebruik. Hierdie refleksie neem die kritiek in ag dat sosiaal-wetenskaplike eksegese positivisties sou wees omdat dit eksegetiese resultate determineer in terme van interpresasiemodelle wat die eksegeet op tekste sou afdwing. Byvoorbeeld is die begrip “eskatologie”, wat verwys na ’n bestudering van verskynsels wat verband hou met die einde van alle tye, ’n teologiese begrip (eintlik ’n “theologoumenon” omdat dit slegs in teologiese kringe gebruik word) uit die onlangse moderne tyd (kyk o a Lauer 1981). Hierdie fokus word wel in die sosiologie aangetref (kyk o a Zuckermann 2003:17-23), omdat die sosiale wetenskappe geïnteresseerd is in onder andere die sosiale interaksie van individue of groepe (wat vir die skryf van tekste verantwoordelik is). Dit is egter ironies dat die prioriteit wat eksegete metodologies aan die Formgeschichte gegee het, gelei het tot ’n verminderde fokus op die bydrae wat die sosiale wetenskappe as sodanig tot die uitleg van die Bybel kan maak. Hierdie situasie het begin verander toe eksegete die waarde besef het om daadwerklik insigte vanuit onder andere die sosiologie te ontgin.[3]

FAKTORE SEDERT DIE SEWENTIGERJARE
DIE ROL VAN DIE CONTEXT GROUP
METODOLOGIESE DOSETISME?
SAMEVATTING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call