Abstract

Client loyalty programmes are a common phenomenon in the South African market and, although prevalent in South Africa since the 1980s, the South African Revenue Service has issued no guidance on the income tax treatment of client loyalty programme transactions in the hands of the consumer. Benefits received in the form of goods, services or discounts from a client loyalty programme are currently not subject to normal South African income tax. The main objective of the research was to investigate whether the existing provisions in the Income Tax Act and related case law provide the basis for taxing client loyalty programmes in the hands of the consumer as natural person. In order to meet this objective local and international literature was analysed to determine the correct income tax treatment and it was found that points or miles received by a consumer meet all the requirements of the “gross income” definition and as a result should be taxable.

Highlights

  • Pretorius (2010:63) het tot die gevolgtrekking gekom dat hierdie punte of myle wat deur ‘n werknemer verdien is nie belasbaar is nie en geen werknemersbelastingverpligting tot gevolg sal hê nie omrede daar geen direkte verband tussen die diens wat gelewer is en die punte of myle wat verdien is, bestaan nie

  • Andoh (2008:1-80), Jones (2009:1-2) en Clegg (2002:33-35) het ondersoek ingestel ten opsigte van die belasbaarheid van Voyager myle wat deur ‘n werknemer verdien is as gevolg van besigheidsvlugte wat deur die werknemer onderneem is

  • Die hoofdoel van hierdie artikel is om aandag aan hierdie gaping te gee deur ondersoek in te stel of die bestaande bepalings in die Inkomstebelastingwet, no. 58 van 1962 en verwante plaaslike sowel as internasionale regspraak ‘n basis bied, al dan nie, vir die belasbaarheid van ‘n kliëntelojaliteitsprogramtransaksie in die hande van die Suid-Afrikaanse verbruiker as natuurlike persoon

Read more

Summary

WOORDOMSKRYWING EN WERKING VAN KLIËNTELOJALITEITSPROGRAMME

In artikel 1 van die Wet op Verbruikersbeskerming, no. 68 van 2008 word die term “lojaliteitsprogram” soos volg omskryf:. In artikel 1 van die Wet op Verbruikersbeskerming, no. 68 van 2008 word die term “lojaliteitsprogram” soos volg omskryf:. Die basiese werking van kliëntelojaliteitsprogramme is soos volg: lede van die algemene publiek kan aansoek doen om lidmaatskap te verkry deur ‘n aansoekvorm in te vul waar persoonlike inligting verstrek word. Goedgekeurde lede sal ‘n lidmaatskapkaart ontvang wat tydens elke aankooptransaksie getoon moet word ten einde punte of myle te akkumuleer. ‘n Magnetiese strook op die agterkant van die lidmaatskapkaart sal die besonderhede van die items wat aangekoop is tesame met die punte of myle wat daarvoor toegeken word, versamel (Maharaj, 2008:12). Die punte of myle wat op die lidmaatskapkaart geakkumuleer word, kan later vir goedere, dienste of ‘n afslag op goedere of dienste tydens ‘n volgende aankooptransaksie ingeruil word

SELEKSIE VAN KLIËNTELOJALITEITSPROGRAMME VIR VERDERE ONDERSOEK
KLIËNTELOJALITEITSPROGRAMME SE BEPALINGS EN VOORWAARDES
ONTLEDING VAN DIE SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEBELASTINGWETGEWING
Algemene “bruto inkomste”-definisie
Totale bedrag hetsy in kontant of andersins
Ontvang deur of toegeval aan
Waardering van ontvangste en toevallings
Met uitsluiting van ontvangstes of toevallings van kapitale aard
Ten opsigte van of uit hoofde van enige diens of bekleding van ‘n amp
Bepalings van die Sewende Bylae
Ten opsigte van diens of aan ‘n ampsbekleër verleen
BEVINDINGE EN GEVOLGTREKKING
AANBEVELINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call