Abstract

Indigenisation and inculturation: Implications for theology and church. Although the intimate bond between Church and culture was realised quite early on, it only became a theological issue after missionaries like Xavier, Ricci and DeNobili experimented with accommodation and adaptation in the East. In the 20th century their ideas surfaced again in the concepts of indigenisation and inculturation, that is, of Church and theology amongst peoples and cultures of the Third World. This development led Western theology to realise how historically and culturally contextualised Western ecclesiastical, doctrinal and theological traditions actually were. This in tum led to a fundamental rethinking on Church and culture, and again, on contextualisation; indigenisation and inculturation as missionary principles.

Highlights

  • Die samehang tussen kerk en kultuur het die afgelope klompie dekades herhaaldelik as 'n teologiese tema opgeduik en sal waarskynlik voortgaan om dit te doen, om die eenvoudige rede dat dit die wese van die kerk ten nouste raak

  • Daar is trouens 'n subtiele interathanklikheid wat alle kultuurverskynsels op een of ander wyse aan mekaar bind en waarvan ons die volle omvang en betekenis slegs kan raai, omdat ons self vasgevang is in die 'conditionalist web' waarvan Kruger op 'n ander plek praat (Kruger 1995:34)

  • Hoewel daar eers in 1972 begin is om die begrip kontekstualisering in hierdie tegniese betekenis te gebruik, se Ukpong (l987a:278) tereg dat dit 'n nuwe manier van kyk verteenwoordig na die sake wat lank reeds bekend is. (In eie geledere het Van der Westhuizen reeds in 1984 die begrip kontekstualisering in 'n missiologiese en opleidingsverband ontleed en bespreek.)

Read more

Summary

PJ van tkr Merwe

Hoewel daar eers in 1972 begin is om die begrip kontekstualisering in hierdie tegniese betekenis te gebruik, se Ukpong (l987a:278) tereg dat dit 'n nuwe manier van kyk verteenwoordig na die sake wat lank reeds bekend is (en waarvan ons die meeste reeds oorsien het). (In eie geledere het Van der Westhuizen reeds in 1984 die begrip kontekstualisering in 'n missiologiese en opleidingsverband ontleed en bespreek.). Ons het vroeer verwys nadiegene wat beweer dat Paulus reeds begin het met die 'vertaling' van evangelie en kerk in die Hellenistiese konteks. In die geval van die Christendom, betoog hy, het ons te doen met 'n godsdiens wat wesenlik anti-sinkretisties is, omdat dit 'n profetiese openbaringsgodsdiens is (soos ook die Judaisme en die Islam). Ortodoksie en heterodoksie Wanneer in aanmerking geneem word watter kragte en faktore in die verlede op' die kerk en sy leer ingewerk het, volg dit vanself ciat claar ook met nuwe oe gekyk moet word na dit wat in die verlede as klassieke Christelike leer beskou is, asook die wyse waarop ortodoksie en heterodoksie onderskei is. Heterodokse ontwikkelings word ingevolge hierdie benadering ook belangrike navorsingsvelde, veral met betrekking tot die kragte en faktore wat daarin 'n rol gespeel het, terwyl oorweeg moet word of sulke ontwikkelings nie die gevolg was van lokale inkulturasie of adaptasie nie. Dit gaan dus nie so seer om die voortplanting van die kerk nie, maar om die herhaalde hergeboorte van die kerk in nuwe kulture en kontekste (Bosch 1991:454)

Inheemswording en inkuIturasie
Inheemswordiog en inkulturasie
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call