Abstract

A practical theological perspective on ecclesiology as seen from the viewpoint of communicative action theory. From a practical theological perspective, this article disputes the trend in present ecclesiastical thought, abstracting a model depicting the practical functioning of the church, which is based on a single biblical metaphor. The body-of-Christ metaphor is commonly used as a church model. The eagerness to implement this construct is inspired by a paradigm shift and the incorporation of the communicative actions theory at the level of metatheory. The hypothesis of this research is that, once the matrix of this metatheory has been clearly identified, it must be ap-plied to the aspects of church life. All the biblical metaphors shedding light on the functioning of the church need reinterpretation within the framework of a postmodern society and symmetrical communicative patterns. This way of constructing an ecclesiastical perspective, would lead to a more balanced church praxis.

Highlights

  • A practical theological perspective on ecclesiology as seen from the viewpoint of communicative action theory From a practical theological perspective, this article disputes the trend in present ecclesiastical thought, abstracting a model depicting the practical functioning of the church, which is based on a single biblical metaphor

  • Metaforiese spreke moet in hulle ryke verskeidenheid in ekklesiologiese besinning tot hulle reg kom, omdat elke metafoor slegs 'n poging is om in 'n sekere situasie, oor 'n bepaalde faset van kerkwees, iets te se wat eintlik onsebaar is. 'n Gebalanseerde ekklesiologiese perspektief sal uiteindelik.mo,et poog om die verski1lende aksente van al die metaforiese spreke oor die kerk as geloofsgemeenskap te laat meespreek. 'n Meer verantwoorde werkwyse sou wees om die grondliggende kommunikasiestyl van die kommunikatiewe handelingsteorie te identifiseer en dit as grondpatroon in alle fasette en aksente van kerkwees te vestig

  • Die evangelie as pragmaties-kommunikatiewe gebeure: 'n Perspektief op evangelistiek

Read more

Summary

Kommunikatiewe handelingsteorie en die ekklesiologie

Van Aarde (1990:300) wys daarop dat dit nie maklik is om die begrip 'postmoderniteit' te definieer nie en of hierdie begrip die regte omskrywing is van die denkstruktuur wat besig is om vorm aan· te neem nie. 2.2 'n Prakties-teologiese meta-teorie Op die terrein van die Praktiese Teologie is die omskrywing wat Firet vir die vak aanbied, naamlik die sistematiese aandag aan kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie (Firet 1990:612), reeds neerslag van hierdie nuwe denkpatroon. Dit is veral die kommunikatiewe handelingsteorie van Habermas wat, soos Pieterse (1993:96) tereg aantoon, in die Praktiese Teologie op meta-teoretiese vlak funksioneer. Hier word veral gevra na die implikasies wat so 'n meta-teorie vir 'n prakties-teologiese besinning oor die ekklesiologie, sal inhou. * kommunikatiewe handelinge het dus ook ten doel om onderlinge begrip en konsensus oor die normatiewe betekenis van die Skrif en die optrede daarvolgens te bewerk (Pieterse 1993:8);. Die inkorporering van die kommunikatiewe handelingsteorie op meta-teoretiese vlak vra dus dat die Praktiese Teologie as teologiese dissipline sekere kernbegrippe met teologiese inhoude sal vul. Die feit dat die Woord en die Gees 'n derde faktor in die pastorale gesprek (en in alle geloofskommunikasie) is, stempel die dialoog in die gepsrek tot 'n trialoog (Louw 1993:246)

Kommunikatiewe handelingsteorie en die ekldesiologie
TFJ Dreyer
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.