Abstract

Historical perspectives on the theological training of ministers of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika at the University of Pretoria In commemorating the establishment of the theological faculty of the Nederduitsch Hervormde Kerk in 1917 at the old Transvaal University College, the forerunner of the University of Pretoria, some historical perspectives are given. In the first place the revised duplex ordo that marked the initial structur; of the faculty is discussed. With the advent and participation of the Nederduitsch Hervormde or Gereformeerde Kerk in the theological faculty, there was a gradual move to a simplex ordo, which was finally achieved in 1952. Concluding remarks are made about the theological intent of the faculty from 1917-1992.

Highlights

  • With the advent and participation of the Nederduitsch Hervormde or Gereformeerde Kerk in the theological faculty, there was a gradual move to a simplex ordo, which was achieved in 1952

  • Die besluite wat in 1916-1917 deur universiteit en kerk geneem is, het aan die ou Transvaalse Universiteitskoilege (TUK) ’n eiesoortige struktuur geskep wat voldoen het aan die behoeftes wat daarvoor bestaan het

  • DIE VER VANGING VAN DIE D U PLEX ORDO Die poging van die owerheid in 1927-1928 om die aangepaste duplex ordo wat aan die ou TUK gegeld het, met ’n veel meer deurtastende duplex ordo te vervang, het daartoe gelei dat pogings in die werk gestel is om die struktuur van die fakulteit op ’n vaste grondsiag te plaas

Read more

Summary

D IE TEOLOG IE SE FA K U LTEIT IN D IE ST RUKTUUR VAN DIE UNIVERSITEIT

Die eerste perspektief wat na vore kom, is dat daar met die stigting, ontwikkeling en uitbreiding van die fakulteit aan die TUK op nuwe wee in die destydse universitêre wêreld in Suid-Afrika gegaan is. Daar is met hierdie vennootskap, vanaf 1917, bewys gelewer dat dit selfs in ons gesekulariseerde wêreld moontlik is om die teologie as ’n wetenskap in eie reg te aanvaar en aan ’n universiteit te akkomodeer. Hierdie duplex ordo wat ook in Nederland en ander Europese lande gegeld het, was vir die Nederduitsch Hervormde Kerk aanvaarbaar, enersyds omdat sy predikante wat in Nederland opgelei is met die model bekend was, en andersyds omdat dit kerklike samewerking by die universitêre opleiding moontlik gemaak het (NHKA 1913). Hoewel hierdie wetenskapsbeskouing en die inrigting van die fakulteit daarvol­ gens nie deur almal op die kerkiike vergaderings aanvaar is nie en daar ook proteste daarteen was (NHKA 1917:110; NHKA 1919a:79, 134) omdat geoordeel is dat die kerk liewer ’n konfessioneei-bepaaide opleiding moes soek en vind, was die opening wat in 1917 na vore gekom het, die enigste wat vir die kerk moontlik was

ENKELE GESKIEDKUNDIGE OPMERKINGS
DIE D U PLE X ORDO IN DIE FAKULTEIT AAN DIE TUK
DIE VER VANGING VAN DIE D U PLEX ORDO
SLOTOPMERKINGS
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call