Abstract

‘Have you but one blessing?’: Peace as overflow of blessings in Genesis 12–50. A theme often overlooked in the patriarchal history (Gn 12–50) is the blessings bestowed on individuals outside the covenantal lineage, for example Ishmael and Esau. This article considers how blessings, promised to the patriarchs, also brought peace and benefits to individuals who were assimilated into the covenant as well as to divarications of the covenantal lineage, and to individuals with whom the patriarchs interacted in civil society. Blessings, promised to Abraham’s descendants, had a spiralling effect and universal tendency.

Highlights

  • Nadat Jakob op ’n bedrieglike wyse die seën van sy vader Isak ontvang het, pleit Esau ernstig by Jakob: ‘Het u net een seën, my vader? Seën mý ook, my vader!’ (Gen 27:38).1 Dit laat die vraag ontstaan of daar volgens die teks van Genesis net primêre seëninge is wat vir die hooflyn van die aartsvaders se nageslag bedoel is, en of daar ook sekondêre seëninge vir persone buite hierdie hooflyn geld

  • Hoewel hierdie artikel op die aartsvadervertelling fokus, word die sekondêre seën ook in die lig van die makrovertelling beskou

  • Hulle sowel as kinders wat uit die huwelike gebore word, deel ten volle in die verbondseëninge van die aartsvaders

Read more

Summary

Inleiding en begrensing

Nadat Jakob op ’n bedrieglike wyse die seën van sy vader Isak ontvang het, pleit Esau ernstig by Jakob: ‘Het u net een seën, my vader? Seën mý ook, my vader!’ (Gen 27:38). Dit laat die vraag ontstaan of daar volgens die teks van Genesis net primêre seëninge is wat vir die hooflyn van die aartsvaders se nageslag bedoel is, en of daar ook sekondêre seëninge vir persone buite hierdie hooflyn geld. Dit laat die vraag ontstaan of daar volgens die teks van Genesis net primêre seëninge is wat vir die hooflyn van die aartsvaders se nageslag bedoel is, en of daar ook sekondêre seëninge vir persone buite hierdie hooflyn geld. Is daar net een seën, ’n voorkeurseën, of getuig die teks ook van ’n tweede seën, spesifiek vir mense wat aan die hooflyn verwant is?. Vir die beantwoording van hierdie vraag konsentreer hierdie artikel spesifiek op Genesis 12–50, die sogenaamde aartsvadervertelling of verbondsgeskiedenis.. Hoewel hierdie artikel op die aartsvadervertelling fokus, word die sekondêre seën ook in die lig van die makrovertelling beskou. Voordat die tema van ’n sekondêre seën in Genesis 12–50 nagegaan kan word, is dit nodig om enkele begrippe van nader te beskou

Seën as aksie
Open Access
Seën as inhoud
Opname in die familie
Sytakke van die familie
Dina en Sigem
Deelname aan burgerlike lewe
Universele seën
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call