Abstract

In this article an overview of the academic contribution of Prof. Hermie C. van Zyl, Professor in New Testament Studies at the Faculty of Theology, University of the Free State, is presented. After a brief biographic overview, his academic contribution is discussed under the following headings: Synoptic Gospels, Hermeneutics, New Testament Studies as academic discipline; editorial activities; Bible translation and public theology.

Highlights

  • Hierdie uitgawe van Acta Theologica is ’n huldigingsbundel opgedra aan Prof

  • Teen die agtergrond van die destydse heiligheidskultuur wys hy hoe Lukas-Handelinge ’n verrassende nuwe perspektief kom bied, en wat die implikasies hiervan vir ’n teologie van respek is, byvoorbeeld dat ander as volledige mede-mense gesien moet word, dat almal gelyke status voor God het, dat ander mense as mense in eie reg gesien moet word en dat ’n mens jou eie verantwoordelikhede moet begryp (Van Zyl 2011a:600-613)

  • In 1989 verskyn ’n breë oorsig van kontekstuele teologie in Latyns-Amerika (Van Zyl 1989b:50-64); in 1990 ’n artikel oor die vraag of God se genade verliesbaar is – na aanleiding van Hebreërs 6:4-6 (Van Zyl 1990c:336-347); in 1991 ’n gedetailleerde uiteensetting van die ekklesiologie van die Hebreërbrief (Van Zyl 1991b:440-467); in 1992 studies oor die maagdelike geboorte van Christus (Van Zyl 1992d:69-78) en die pinkstergebeure volgens Handelinge (Van Zyl 1992e:15-22); en in 2001 ’n studie oor gebed in die Nuwe Testament (Van Zyl 2001b:379-396)

Read more

Summary

INLEIDEND

Hierdie uitgawe van Acta Theologica is ’n huldigingsbundel opgedra aan Prof. Hermie C. van Zyl, Nuwe-Testamentikus, departementshoof van die Departement Nuwe Testament, en Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Dit is vir my ’n besondere voorreg om in hierdie eerste artikel in die bundel ’n oorsig van die akademiese bydrae van hierdie gewaardeerde kollega te gee. Ek was bevoorreg om vanaf 1990 sy kollega in die Departement Nuwe Testament te wees, en het deur die jare groot waardering vir sy akademiese vermoëns, integriteit, lojaliteit, betroubaarheid en besondere manier van omgaan met kollegas. Hermie C. van Zyl en studente gekry. Ek bied graag in hierdie artikel ’n kort biografiese oorsig, asook ’n bespreking van sy akademiese bydrae tot die NuweTestamentiese Wetenskap

BIOGRAFIES
AKADEMIESE BYDRAE
Hermeneutiek
Algemeen-teologiese Studies
Die Nuwe-Testamentiese Wetenskap as Akademiese Dissipline
Redaksionele Werksaamhede
Bybelvertaling
SAMEVATTEND
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.