Abstract

Heaven and hell. Any conversation on ‘heaven and hell’ is nothing else but a conversation about ‘life after death’. To understand the concept of heaven, earth and hell as described in the biblical context and surrounding cultures, it is important to understand their concept of the cosmos and creation. Different perspectives of the universe lead to different ideas about life after death. Apocalyptic thoughts brought new perspectives to the understanding of life after death. All these different views can only be understood within the context in which they developed. Due to scientific results, the perception of the cosmos changed, urging us today to interpret ancient models metaphorically.

Highlights

  • Het ons ’n goeie rede om te glo dat net buite die bereik van ons empiriese soeke, skyn daar ’n wêreld van die werklikheid te lê, wat ons slegs kan betree deur die fenomenologiese en heuristiese weet van die private innerlike self

  • Die waters aan die bokant word beskryf as ’n hemelse oseaan wat bokant die lug is en daarom bokant die son, maan en sterre

  • Die begrip hemel en aarde is dus iets wat in die geskiedenis gebore is en binne die begripsvermoë en wêreldbeeld van die antieke mens ontstaan het

Read more

Summary

Original Research

Affiliation: 1Department of Old Testament Studies, Faculty of Theology, University of Pretoria, South Africa. Apocalyptic thoughts brought new perspectives to the understanding of life after death All these different views can only be understood within the context in which they developed. 4.Kyk na Lambert (1988) en Luttikhuizen (1999) virn bespreking van Ou-Testamentiese mitologieë binne die konteks van die Antieke Nabye Ooste asook Bernstein (1993:22, 33–39, 88) virn volledige bespreking oor die Griekse mitologie met betrekking tot die skepping en/of ontstaan van die kosmos. Die begrip hemel en aarde is dus iets wat in die geskiedenis gebore is en binne die begripsvermoë en wêreldbeeld van die antieke mens ontstaan het. Voortspruitend uit verskillende samelewings se konsep(te) van die heelal asook hulle mites oor die skepping ontstaan hulle sieninge van die lewe na die dood. Hierdie Egiptiese verstaan van die lewe na die dood is tot in die Middeleeue sterk gehandhaaf toe die Westerse beskawing omvangryke invloede teweeg gebring het (Ellens 2013b:190)

Die vrugbare halfmaan
Die Judaïsme
Tekste met apokaliptiese perspektiewe
Opgevaar na die Hemel
Mededingende belange
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call