Abstract

Good and evil angels: a perspective from the Bible During the second half of the 20th century a new interest in the supernatural arose. This can be seen as a reaction to prevailing rationalism and materialism. Together with this the topic of angels has received fresh attention. Attention is also given to satanism, demon possession and exorcism. This article presents a Biblical perspective on the existence and position of angels, good and evil, as a context for a broader research project on demon possession and exorcism.

Highlights

  • Gedurende die tweede helfte van die twintigste eeu het daar ’n nuwe belangstelling in die bonatuurlike ontwikkel

  • Van die bose en oordeel oor die Satan en sy magte beter in konteks geplaas word

  • Wink (1986:1) tipeer dié situasie wat nog tot laat in die twintigste eeu geduur het: “If you want to bring all talk to a halt in shocked embarrassment ... try mentioning angels, or demons, or the devil.”

Read more

Summary

Inleiding

As deel van die navorsingsprojek oor demonologie is ’n Bybelse perspektief op engele nodig. Bavinck (1928:40) toon aan dat twee merkwaardige verskynsels daartoe bygedra het dat die bestaan van engele ontken is. Aan die hand van afbeeldings toon die skrywer watter beelde mense deur die loop van eeue van engele en demone gevorm het. Volgens De Graaff is daar in esoteriese kringe wel besondere belangstelling vir engele, maar daar gebeur presies waarteen Augustinus (Augustinus, 1947:11.13) gewaarsku het: engele as sodaning word vereer en nie gerespekteer ter wille van die take wat hulle van God ontvang het nie. De Graaff toon wel oortuigend aan dat dit goed is dat daar opnuut belangstelling vir engele is. Hoewel daar in die laaste tyd heelwat oor engele gepraat word, doen baie dit half tong-in-die-kies, aangesien hulle die bestaan van engele nie werklik ernstig opneem nie (Fox, 1997:112). In hierdie artikel word gepoog om ’n Skrifverantwoorde standpunt oor engele te stel

Historiese oorsig van standpunte oor engele
Klassieke angelologie
Reformasie
Modernisme
Postmodernisme
Bybelse getuienis oor engele
Verhouding tussen God en engele
Engele en die skepping
Volgens Joodse tradisie is daar nog vyf ander aartsengele
God gebruik engele tot behoud van mense
Satan en sondeval in die engeleryk
Ryk van die duisternis
Konflikte tussen goeie en slegte engele
Gevolgtrekkings
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call