Abstract

“God with us”: Faithfully reflected on Scripture 
 
 The theme of the article is a revisiting of the understanding of Holy Scripture from a dogmatic viewpoint. It is the author’s conviction that the point of departure for such an exposition is revelation, which, of course, has to be deconstructed. The epistemological dilemma is that although revelation has ontological priority, it is only noetically accessible. Therefore, it is evident that Scripture has to be regarded as testimony, which puts it on the same level as tradition, except for the accord of the faith community. The application of the thesis is dedicated to the reception of revelation. Scripture then, is the accorded sediment of the reciprocity of the speaking God and a responding people. The conclusion is that the Bible does not have an intrinsic principle, but that referential meaning is given to it by the faith community. This ectopic center can only be ascribed to the work of the Spirit. This creates space for a scientific theology where an extra-systemic understanding of reality corresponds with an intra- ystemic coherence.

Highlights

  • The theme of the article is a revisiting of the understanding of Holy Scripture from a dogmatic viewpoint

  • Dit het natuurlik ook direk saamgehang met onder andere Gadamer en Ricoeur se insigte dat ons per definisie nie sonder ons vooronderstellings na ’n teks kan gaan nie en dus maar bra agterdogtig oor die rol van die subjek in die verstaan van enige teks behoort te wees

  • Omdat die Skrif nie ontologies as bron verstaan kan word nie, maar as getuienis daarvan, is die felle debat met die RKK oor die tradisie ook grootliks gerelativeer

Read more

Summary

INLEIDING

Die een tema wat maar telkens weer in die teologie terugkom en waaroor daar nie uitgepraat kan word nie, is die verstaan van die Skrif. Dit het natuurlik ook direk saamgehang met onder andere Gadamer en Ricoeur se insigte dat ons per definisie nie sonder ons vooronderstellings na ’n teks kan gaan nie en dus maar bra agterdogtig oor die rol van die subjek in die verstaan van enige teks behoort te wees. Dit is dus nie soseer ’n bepaalde tese wat nou in die onderhawige aanbod beredeneer word nie, as eerder ’n sistematies-teologiese eksposisie van ’n bepaalde abduktiewe verstaan van die Skrif binne ’n ná moderne tydsgewrig. Op spoor van Torrance (1997:137) gaan dit vir my nie bloot om God wat spreek of bloot om die mens wat hoor nie; ons begin dus nie by óf God óf by die mens nie, maar by die wisselwerking (“resiprositeit”) van God se genadige betrokkenheid in ons werklikheid waarvandaan en waaruit daar met die omsigtigheid van geloof, koers beskeie gesoek word. Dit klop ook ongeveer met wat Theissen (2007:78-90) bedoel het met die kontoere van transendensie, kontingensie en resonansie as religieuse ervaring

TRANSENDENSIE EN KONTINGENSIE
RESONANSIE EN WISSELWERKING
SAMEVATTENDE GEVOLGTREKKINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call