Abstract

It cannot be denied that the theology of Augustine in general and his ethics in particular have had an immense influence on theological scholarship, church practice and Christian life throughout the centuries. His use of especially the concepts uti and frui has had a great impact on Christian ethics. These concepts are generally understood in such a way that God must only be enjoyed (frui) for his own sake and everything else must be used (uti) (not enjoyed) for God's sake. The question, however, arises whether that is a correct interpretation of Augustine? Was he indeed more of a Neoplatonist and Stoicist than a Biblical theologian? In this article Augustine's use of these concepts as well as his influence on reformed ethics in this regard is investigated.

Highlights

  • It cannot be denied that the theology o f Augitstine in general and his ethics in particular have had an immense influence on theological scholarship, church practice and Christian life throughout the centuries

  • Dit is daarom verbasend dat daar in Suid-Afnka relatief min aandag aan horn bestee is en dat daar oor sy etiek oor die algemeen, in vergelyking met die enorme aantal dogmatiese en filosofiese geskrifte oor horn, so min gepubliseer is - met die vroeë studie van Mausbach (1909, tweede uitgawe 1929) as welkome uitsondering

  • Hieruit sal blyk dat dit geen eenvoudige saak is om Augustinus reg te verstaan nie

Read more

Summary

Inleiding

Augustinus, die kerkvader uit Noord-Afrika, troon soos ’n reus uit bo die W esterse teologie- en kerkgeskiedenis en sy invloed is tot in die Middeleeue, ja, tot in die Reformasie (dink aan Calvyn) sigbaar. Wei is daar aan deelaspekte van Augustinus se etiek besondere aandag bestee, veral wat sy liefdesetiek betref. Een aspek wat voortdurend besinning opgeroep het, is, soos uit hierdie artikel sal blyk, Augustinus se bantering van die begrippe uti (gebruik) en fr u i (geniet). Vervolg hy (DDOC 1.1.4), is om iets in iiefde aan te hang ter wille van daardie ding self {propter se) en om te gebruik is om iets aan te wend ten einde dit te verkry wat jy begeer. Die kritiese vraag is al gestel of Augustinus nie hierdie onderskeiding - Iiefde as middel {uti) en Iiefde as doel {frui) - uit die nie-Christelike filosofie oorgeneem het nie (Lorenz, 1952/53:60 wys op Varro; Duchrow, 1970:202 op Plotinus; Pfligersdorffer, 1971:215-224 op Cicero se Hortensius en Van Oort, 1991:143 ook nog op die Manicheisme). Hieruit sal blyk dat dit geen eenvoudige saak is om Augustinus reg te verstaan nie

Interpretasies
Vcrgelyk slegs die volgcnde
Samevatting
Augustinianisme
Oorspronklike werke van Augustinus
Vertaalde werke van Augustinus
Ander bronne
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call