Abstract

There is general scientific consensus that the increase in anthropogenic trace gases in the atmosphere is leading to an increase in global temperatures. This global perturbation of climate is causing a rise in mean sea-level. Such a rise has important implications for sensitive coastal areas. Research on the possible consequences for the South African coast-line is urgently required.

Highlights

  • There is general scientific consensus that the increase in anthropogenic trace gases in the atmosphere is leading to an increase in global temperatures

  • Derdens is daar die moontlikheid van ’n styging in seevlak.8"10 ’n Toenemende persentasie van die bevolkings van die meeste lande woon naby die kus11,12en in die media word daar nou soms scenario’s geskets van oorstroming van groot dele van die wêreld se kuslyn en kusstrukture, soos hawens, as gevolg van ’n verwagte styging in seevlak van etlike meter in die een-en-twintigste eeu

  • Die doel van hierdie artikel is om die bestaande navorsing oor moontlike seevlakstyging in perpektief te plaas, om ’n algemene aanduiding te gee van hoe hierdie voorspellings Suid-Afrika raak en om kortliks aan te dui waar plaaslike navorsing en studies benodig word om besluitnemers vroegtydig van die nodige inligting te voorsien sodat omgewingskade aan Suid-Afrikaanse kuste geminimaliseer kan word

Read more

Summary

Introduction

There is general scientific consensus that the increase in anthropogenic trace gases in the atmosphere is leading to an increase in global temperatures. Alle modelle voorspel egter dat al sou alle gebruik van fossielbrandstowwe oornag summier gestaak word, seevlak weens die inherente vertragings in die stelsel, nog vir etlike dekades sal styg. Geen studies van hierdie aard wat spesifiek na die effek van seevlak kyk, is nog vir die Suid-Afrikaanse kuslyn uitgevoer nie.

Results
Conclusion
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call