Abstract

Authority as service: The role of the disciples in the Gospel according to Matthew. This article juxtaposes authority and service in the Gospel of Matthew. Firstly the article refers to the transfer of authority from Jesus to the disciples. Several relevant texts are discussed, including Matthew’s employment of proserchomai. Secondly the content of this authority is examined. The emphasis falls on the teaching authority of the disciples, especially to forgive sins. Thirdly the nature of authority is treated. It is not about lording it over people but to serve the believers in humility. In a last section all of the above is viewed against the backdrop of the first century Matthean community’s struggle to find its place within formative Judaism. The thesis is put forward that Matthew propounds a voluntary marginality, according to which the reader should take upon him- or herself the position of the poor.

Highlights

  • Verskeie Matteus-navorsers wys op die belangrikheid van hierdie slottoneel (Smith 1993; Krentz 2004:24; Brooks 1981; Perkins 1993:574, 587–588; Lee 2010:14, 22)

  • Omdat die gesag van Jesus en van die dissipels in die Matteusevangelie so verweef is, sal in hierdie bydrae hoofsaaklik gekonsentreer word op die gesag van die dissipels – hoe Jesus se gesag aan die dissipels oorgedra word, wat die inhoud en aard daarvan is, en hoe dit binne die konteks van die Matteaanse geloofsgemeenskap geïnterpreteer moet word

  • Dit het waarskynlik te make met die feit dat die opvolgers van die dissipels in die tyd van die Matteaanse gemeente, ongeveer vyftig jaar na die werklike gebeure, as die voortsetting van Jesus se gesag beskou is (Reese 1977:140–141)

Read more

Summary

Original Research

Authority as service: The role of the disciples in the Gospel according to Matthew. This article juxtaposes authority and service in the Gospel of Matthew. The article refers to the transfer of authority from Jesus to the disciples. Dat die kwessie van Jesus en die dissipels se gesag belangrik is vir die Matteusevangelie blyk uit die slottoneel, Matteus 28:16–20. Al die hooftemas van die Matteusevangelie word hier saamgetrek: gesag van Jesus, gesagsoordrag aan die dissipels, dissipelskap van al die nasies, Jesus se onderrig en die bewaring daarvan, en Jesus se teenwoordigheid in sy kerk. Dit is dus geregverdig om op die tema van Jesus en die dissipels se gesag, as een van Matteus se hooftemas, te fokus. Omdat die gesag van Jesus en van die dissipels in die Matteusevangelie so verweef is, sal in hierdie bydrae hoofsaaklik gekonsentreer word op die gesag van die dissipels – hoe Jesus se gesag aan die dissipels oorgedra word, wat die inhoud en aard daarvan is, en hoe dit binne die konteks van die Matteaanse geloofsgemeenskap geïnterpreteer moet word

Gesagsoordrag aan die dissipels
Die inhoud van die gesag
Die aard van die gesag
Mededingende belange
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.