Abstract

Reformed theology is often accused of harbouring fundamentalistic ideas, especially in its views regarding the authority and infallibility of Scripture, the validity of science, the nature of history and philosophical views on truth and reality. However, if compared to the reformed confessional writings, the ideas to which reformed theology subscribe, prove to be rooted in the reformed confession rather than in the concepts of fundamentalism. Although the reformed theology share a number of views with fundamentalism, there are equally a number of matters in which it differs from fundamentalism. Therefore the anti-fundamentalistic accusation against reformed theology proves to be mostly without a sound basis.

Highlights

  • Reformed theology is often accused of harbouring fundamentalistic ideas, especially in its views regarding the authority and infallibility of Scripture, the validity of science, the nature of history and philosophical views on truth and reality

  • Dit volg op ’n artikel van Gerrie Snyman (1992:363) waarin hy beweer dat daar binne die GKSA sekere groeperinge bestaan wat as fundamentalisties beskryf kan word en ander nie

  • Fundamentalisme is ’n algemene verskynsel wat nie tot die Christelike godsdiens en teologie beperk is nie, maar ook in ander godsdienste en op ander lewensterreine soos die politiek en die ekonomie aangetref word (Floor 1983:15; Kruger 1993:584)

Read more

Summary

INLEIDING

In die hoofartikel van Die Kerkbode van 15 September 2000 word ’n baie interessante opmerking gemaak. In Gereformeerde kringe word fundamentalisme beskou as ’n beweging wat sulke eng en rigiede beskouings handhaaf dat dit saam met biblisme op die “teologiese spektrum” “regs” van die Gereformeerde teologie geposisioneer is Maar met Landman se bewering blyk dat ’n situasie ontstaan het waar ook teologiese groeperinge “links” van die Gereformeerde teologie as fundamentalisties beskou word. Dit volg op ’n artikel van Gerrie Snyman (1992:363) waarin hy beweer dat daar binne die GKSA sekere groeperinge bestaan wat as fundamentalisties beskryf kan word en ander nie. In hierdie artikel word dan in die eerste plek besin oor ’n geldige definisie en wesenskenmerke van fundamentalisme. Hieraan word die Gereformeerde godsdiens en teologie dan opgeweeg, spesifiek deur die belydenisgrondslag waarop dit berus te vergelyk met die wesenskenmerke van die fundamentalisme

DEFINIËRING VAN FUNDAMENTALISME
Historiese bewussyn
Afwysend teenoor die wetenskap
Filosofiese grondslag
Eksklusiwisties
Skrifbeskouing
Skrifgebruik
KONKLUSIE
TEN SLOTTE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call