Abstract

The placing of Genesis 38 within the Joseph narrative: A literary sociological perspectiveA review of research on Gen 38 defines it as a literary riddle. The reasoning of this passage’s positioning and function within the Joseph narrative leads to a maze of different viewpoints. This article systematizes research on Gen 38 into three basic viewpoints: [1] Gen 38 forms an intrinsic part of the Joseph narrative; [2] Gen 38 is an independent literary unit; [3] Gen 38 is dialectically related to the Joseph narrative. Gen 38 reflects a polemical Southern perspective of the Kingdom of Judah against a Northern perspective of the Kingdom of Israel. This viewpoint links up with the argument that Gen 38 should be seen as dialectically related to the Joseph narrative.

Highlights

  • A review of research on Gen 38 defines it as a literary riddle

  • Het Gen 38 uitsluitlik betekenis binne die narratiewe geheel van die Josefvertelling, of kan dit ook as ‟n enkelverhaal verstaan word met ‟n eie dinamiek en betekenis? Vervul hoofstuk 38 ‟n narratiewe, teologiese, eties-moraliserende of selfs ideologiese funksie? Waardeur word hierdie funksie bepaal en met watter retoriese doel? ‟n Vraag wat soos ‟n goue draad verweef is met die vrae na posisionering en funksie is die vraag na die kanonieke status van Gen 38

  • Hierdie artikel bestudeer die verhouding tussen Gen 38 en die Josefvertelling vanuit ‟n literêr-sosiologiese perspektief

Read more

Summary

VERANTWOORDING – OP WEG NA ’N ANTWOORD

Hierdie artikel bestudeer die verhouding tussen Gen 38 en die Josefvertelling vanuit ‟n literêr-sosiologiese perspektief. Die teks kommunikeer dus ‟n bepaalde waarheid wat deur die implisiete skrywer geag word as ‟n belangrike perspektief wat die leser met hom behoort te deel. Die sosiaal-wetenskaplike kritiek sluit hierby aan met die insig dat sodanige konsepte of idees wat grondliggend aan die ontstaan van literatuur lê, sosiologies-perspektiwies gekondisioneer is deur psigologiese, kulturele en sosiologiese faktore. In die diskoers wat so ontstaan, vind belangegroepe dit nodig om hulle identiteit te bepaal deur afgrensing van beskouinge wat in hulle verstaan nie ooreenstem met hulle eie waardesisteem nie. Dit is dan ook in hierdie artikel die uitgangspunt dat die noordelike koninkryk van Israel en die suidelike koninkryk van Juda deur hulle literatuur ‟n diskoers weerspieël wat dikwels polemies van aard is – ‟n diskoers wat ook marginaliserende en legitimerende motiewe huisves

GENESIS 38
Standpunt 1
Standpunt 2
Standpunt 3
KONING DAWID IN GENESIS?
Teksinterne oorweginge
Sam 11:5
Makrokonteks
CHRONOLOGIE IN GENESIS 37-50 HEROORWEEG
GENESIS 37-50 AS ’n DIALEKTIESE POLEMIEK
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.