Abstract
Local congregations as facilitators of collective grieving. Since 1990 South Africa has been characterised by far-reaching change in all spheres of society. A recent PhD dissertation completed at the University of Pretoria described the loss members of the Dutch Reformed Church (DRC) experience because of the rapid change. Experiences of loss are common enough to be described as collective experiences of a community. Resulting grief processes are long standing and unresolved. Grieving is the normal human response to loss, but many DRC members (and probably the denomination and the whole Afrikaans community), got stuck because of unresolved grief dynamics. The main contribution of this article is to argue that local communities of faith can serve its members and the community by accepting the task to initiate and guide collective grief processes. Intentional grief is seen as a ministry of hope, resulting in a new and more appropriate identity.
Highlights
Die spontane, menslike reaksie op verlies is om te treur
Die hipotese aan die einde van die studie lui dan soos volg: Gemeentebou sal meer geredelik slaag in gemeentes van die Nederduits Gereformeerde (NG) Kerk se Noordelike Sinode wann eer die kollektiewe treur- en roureaksies oor verliese in Suid-Afrika ná 1990 grootliks afgehandel is en meer geestesenergie beskikbaar is om die uitdagings van optimale, missionêre gemeentewees aan te pak
Die uitgangspunt daarvan was die ervaringsw êreld van drie geselekteerde NG Kerk-gemeentes se lidmate in 2010 en die aktuele situasies waarin hulle hul geloof in die samelewing uitleef
Summary
Local congregations as facilitators of collective grieving. Since 1990 South Africa has been characterised by far-reaching change in all spheres of society. Die probleem wat hierdie artikel aanspreek, is dat omvattende en langdurige prosesse van verandering, belewenisse van verlies in die Afrikaanse gemeenskap tot gevolg het. Bogenoemde proefskrif se empiriese studie is slegs in gemeentes van die NG Kerk uitgevoer, maar dieselfde prosesse is waarskynlik algemeen in die hele Afrikaanse gemeenskap. Die hipotese van hierdie artikel is dat Afrikaanse gemeentes in die huidige konteks en tydsgewrig ’n betekenisvolle bydrae aan gemeente en gemeenskap kan lewer deur begeleiers van kollektiewe rouprosesse te word. 2. Is dit akkuraat om te beweer dat daar ’n langdurige, onvoltooide en kollektiewe treurproses in die Afrik aanse gemeenskap aan die gang is wat NG Kerk-lidmate en gemeentes se geestesenergie dreineer?. Dit is ook nie die ideaal van hierdie http://www.ve.org.za studie nie. Wat wel deeglik in die visier is, is kontekstueel verankerde, intersubjektiewe geldigh eids-, juistheids- en waaragtigheidsaansprake wat met argumente bevestig of weerlê kan word (vgl. Pieterse 1991:42–43)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have