Abstract

Spiritual perseverance within the situation of moral-ethical degeneration as seen in the light of the motif of knowing in 2 Peter 1:8-11 The purpose of this article is to reflect on the significance of the motif of knowing in 2 Peter 1:8-11 for the current South African context. The motif of knowing in 2 Peter 1:8-11 gives special insight into the manner in which Christians in South Africa can be motivated to live according to God’s will. Believers must realize that a life style according to God’s will will have a positive effect on their knowledge of Jesus Christ, steadfastness in their belief and the certainty of their pretemporal election. On the other hand, somebody who lives according to his sinful desires disregards the meaning of his baptism. In this article an attempt is also made to show that Peter linked a life lived according to God’s will to enter into the eternal kingdom.

Highlights

  • In ’n artikel1 oor 2 Petrus 1:3-4 is daarop gewys dat groot agteruitgang op moreel-etiese terrein in Suid-Afrika plaasvind

  • Daar is in twee vorige artikels3 oor 2 Petrus 1:3-7 daarop gewys dat daar in 2 Petrus 1:3-11 ’n motief aangedui kan word, genoem die kenmotief

  • Die twee gedeeltes word eksegeties ondersoek en nadat elke gedeelte ondersoek is, word die riglyne wat dit vir die huidige Suid-Afrikaanse konteks bied, aangedui

Read more

Summary

Inleiding

In ’n artikel oor 2 Petrus 1:3-4 is daarop gewys dat groot agteruitgang op moreel-etiese terrein in Suid-Afrika plaasvind. Mense wat die geloofswaarhede waarna Petrus verwys, aanvaar het en wat Jesus Christus as Verlosser bely, leef sedeloos en maak hulle skuldig aan korrupsie, diefstal, opstand teen gesag en ander sondes op moreel-etiese terrein. Dit is uit 2 Petrus 1:8-11 duidelik dat Petrus in hierdie gedeelte sy lesers, wat self die geloofswaarhede aanvaar het Hy maak dit in hierdie verse duidelik dat die wyse waarop die gelowige sy lewe inrig, belangrike gevolge vir die gelowige inhou. Die bestudering van Petrus se motivering van sy lesers kan moontlik riglyne bied vir die wyse waarop gelowiges in Suid-Afrika gemotiveer kan word om op geen wyse deel te hê aan die moreel-etiese verval in hierdie land nie, maar om eerder hulle lewe volgens God se wil in te rig

Die kenmotief en 2 Petrus 1:8-11
Die gedagtekonteks van 2 Petrus 1:8-11
Opset van die artikel
Woorde in gedagte-eenheid B wat die kenmotief dra
Die kenmotief in die eskatologiese gedeelte
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call