Abstract

What could a philosopher contribute to scholarship in terms of policy? It is possible to present a philosophical diagnosis of Modern Western culture, which determines scholarship internationally. Through this diagnostic analysis, an attempt is made to unmask the Hobbesian principles - in Girardian terms: "mimetic desire " - behind the economistic technocratic tendency of culture, and the transformation of scholarship into subjective power which imposes its structure onto "reality". It is argued that the university should row against this current, attempting to stabilize knowledge production, and to open up avenues to creative relational knowing and wisdom by adopting the caritas-principle as the basis of scholarship. Some practical consequences are drawn from this point of departure.

Highlights

  • What could a philosopher contribute to scholarship in terms o f policy? It is possible to present a philosophical diagnosis o f M odern Western culture, which determines scholarship internationally

  • Maar ook by talle akademici, is die gedagte gevestig dat Filosofie - beskou as te abstrak w einig oor beleid kan sê

  • Hoewel daar ’n gaping tussen die sogenaam de “suiw er” w etenskappe en die lewenspraktyk ontstaan het, het voorstanders van die idee van “wetenskap om die w etenskap s e lf ’ nooit werklik die w etenskapsfilosofiese toneel oorheers nie

Read more

Summary

F ilosofie en w etenskapsbeleid?

’n “ B eleid” is ’n riglynplan w at gebruik w ord om deurlopende problem e volgens ’n patroon te hanteer - die staande orde o f roetine w aarvolgens verw ante problem e, o f langterm ynvraagstukke, opgelos word, ’n Beleid lê daarom in die prakties-norm atiewe sfeer. Maar ook by talle akademici (en selfs filosowe), is die gedagte gevestig dat Filosofie - beskou as te abstrak w einig oor beleid kan sê. Die debatskem is eerder o f w etenskap (sowel in beoefening as in resultaat), van self relevant is, o f relevant gemaak moet word. Aan die relevansiekant van hierdie bespreking word krities gekyk na hierdie verskuiwings en hulle filosofiese implikasies, om vanuit die kritiese posisie ingrepe en gewenste skuiwe te kan voorstel. Filosowe staan in ’n gesonde spanning: hulle wil enersyds die wysheid dien, en moet andersyds nogtans aan die eise van wetenskaplikheid voldoen. Praktiese moontlikhede waarmee finaliter gespeel word, vind hulle basis sowel in die kritiese diagnostiek as in die m editatiewe pogings om ander fondamente onder die krakende gebou in te skuif. Kort gestel: hierdie hele artikel is ’n bevraagtekening van die basismotiewe van waaruit beleid gevorm w ord, en dan, ’n utopiese poging om ’n altem atief te bedink

Eise en verwagtings
Die wedyweringsaksioma
W etenskap as subjeksmag
Konklusie
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call