Abstract

Ethical guidelines of importance in research methodology in Public Administration The purpose of this article is to make researchers in Public Administration aware of the fact that no scholar has a free hand in terms of the research procedures he follows. There are certain ethical guidelines that have to be followed in research projects where the object of study has to do with human beings, and with human environment. Researchers in Public Administration are often in a position of authority regarding the other participants in a research project. Researchers normally obtain formal approval from senior officials, such as Directorgenerals of state departments to do research in their institutions. This approval to a large extent gives the researcher in Public Administration formal control over research participants in such a government department. Ethical considerations come into play to act as a kind of control measure in the activities of a researcher.

Highlights

  • Researchers in Public Adm inistration are often in a position o f authority regarding the other participants in a research project

  • Etiese riglyne van belong in navorsingsmelodologie in publieke administrasie doel is gevolglik nie om ’n lys etiese riglyne daar te stel nie, alhoewel aandag aan sekere riglyne bestee sal word

  • G ekoppel aan die navorsingsmetodologie beteken dit dat daar deur middel van etiese riglyne gepoog word om die navorser in die Publieke Administrasie daarop attent te maak dat korrekte etiese riglyne bestaan en haalbaar is

Read more

Summary

Inleiding

Navorsers in Publieke Administrasie is dit nie altyd eens oor die wyse waarop etiese riglyne tydens navorsingsprojekte geinterpreteer moet word nie. Wat die aangeleentheid kompliseer, is dat daar ’n veelvoud van Christelike sowel as nie-Christelike lewens- en wêreldbeskouings bestaan wat as grondslag dien vir die doen en lale van mense. Die daarstelling van eenvormige etiese riglyne wat nagestreef moet word tydens die uitvoering van wetenskaplike navorsingsprojekte is gevolglik nie altyd haalbaar nie. Die doel met hierdie artikel is daarom om navorsers in Publieke Administrasie w eer bew us te maak van die feit dat daar etiese riglyne is wat nagekom behoort te word wanneer die wetenskap van die ontsluiting van kennis beoefen word.' Die. Etiese riglyne van belong in navorsingsmelodologie in publieke administrasie doel is gevolglik nie om ’n lys etiese riglyne daar te stel nie, alhoewel aandag aan sekere riglyne bestee sal word. Die doel is dus om die belangrikheid van etiese riglyne in die proses van w etenskaplike ondersoek uit te wys en ’n denkproses by die navorser in Publieke Administrasie aan die gang te sit, eerder as om na spesifieke vakwetenskaplike metodes te kyk

Etiek as onderafdeling van filosofie
Belangrikheid van etiese riglyne in navorsing
Wat onder die term reg verstaan kan word
Die Bybel as bron vir universele etiese beginsels
Betekenis van die term etiek in Publieke Administrasie
Die plek van etiese riglyne in navorsingmetodologie
Die beplanningstadium
Goedkeuring van die navorsingsprojek
Die ondersoekstadium
Die verwerkingstadium
Die implementeringstadium
Gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.