Abstract

This article identifies the possible development benefits than can emanate from economically justified road construction projects. It shows how the once-off increase in regional income resulting from investment in road construction projects, and the recurring additional regional income resulting from the use of new or improved roads can be estimated. The difference is shown that exists between a cost-benefit analysis (to determine how economically justified a project is) and a regional economic income analysis (to estimate the general economic benefits that will be developed by investment in and usage of a road). Procedures are proposed through which the once-off and recurring increases in regional income can be estimated by using multiplier and accelerator analyses respectively. Finally guidelines are supplied on the appropriate usage of input variables in the calculation of the regional income multiplier.

Highlights

  • This article identifies the possible development benefits than can emanate from economically justified road construction projects

  • Die doel van hierdie artikel is (a) om die moontlike ontwikkelingsvoordele te identifiseer wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte spruit, en (b) om te toon hoe die eenmalige verhoging in streeksinkome as gevolg van sulke investering, en die herhalende bykomende streeksinkome wat uit die gebruik van nuwe paaie sal spruit, beraam kan word. ’n Padprojek word as ekonomies geregverdig beskou as die huidige sosiale waarde* van al die padgebruikersvoordele, instandhoudingskostebesparings en vermindering van eksterne koste* wat dit sal bied, die huidige sosiale waarde van die investeringskoste* daarvan oorskry

  • Padgebruikersvoordele is die verskil in padgebruikerskoste met en sonder die nuwe pad (d.i. die vergroting van die huidige gebruikers se padgebruikersurplus* wat die gebruik van die nuwe pad bied) plus die nuutgeskepte padgebruikersurplus van verkeer wat deur die nuwe pad gewek word

Read more

Summary

INLEIDING

Die doel van hierdie artikel is (a) om die moontlike ontwikkelingsvoordele te identifiseer wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte spruit, en (b) om te toon hoe die eenmalige verhoging in streeksinkome as gevolg van sulke investering, en die herhalende bykomende streeksinkome wat uit die gebruik van nuwe paaie sal spruit, beraam kan word. ’n Padprojek word as ekonomies geregverdig beskou as die huidige sosiale (of ekonomiese) waarde* van al die padgebruikersvoordele, instandhoudingskostebesparings en vermindering van eksterne koste* wat dit sal bied, die huidige sosiale waarde van die investeringskoste* daarvan oorskry. Hierdie voordele verteenwoordig in werklikheid net die mikro-ekonomiese* vervoergebonde besparings wat regstreeks verkry word deur van ’n nuwe of verbeterde pad gebruik te maak in plaas van om nog aan die onverbeterde padomstandighede blootgestel te wees.[1]. In teenstelling met bogenoemde besparings, die verhoogde streeksinkomste wat deels die gevolg is van aansporings en investerings in ander ekonomiese sektore,[1, 2] byvoorbeeld nuut gewekte ekonomiese aktiwiteit wat deur ’n fasiliteit gegenereer word omdat voorheen onlonende geleenthede nou lonend bedryf kan word, die stimulerende rol van nuwe paaie in nywerheidsvestiging, stygings in grondwaardes wanneer ’n streek meer toeganklik raak, of verhoogde strategiese waarde vir landsverdedigings- of burgerlikebeskermingsdoeleindes. Daar moet dus veral aan die verwagte inkomevermenigvuldiger en inkomeversnellereffekte in die streek of land se ekonomie oorweging geskenk word.[3, 4]

NIEPADGEBRUIKERSVOORDELE
DIE HANTERING VAN NIEPADGEBRUIKERSVOORDELE IN EKONOMIESE EVALUERING
Agtergrond van die streeksinkomevermenigvuldigerkonsep
Agtergrond
Voorbeeld van die berekening van die eenmalige verhoging in streeksinkome
Invoer uit die buiteland
Oorsig
Voorbeeld van die beraming van die herhalende versnelling in streeksinkome
BERAMING VAN TOTALE NIEGEBRUIKERSINKOME
GEVOLGTREKKINGS
DEFINISIES
SUMMARY
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.