Abstract

In this article the author compares the utopian views of the New Age cult with Biblical eschatological perspectives. The conclusion arrived at is that there are great differences between the two perspectives, yet, a negative attitude of only rejecting the New Age while emphasizing the Christian calling in a secularized world is not propagated.

Highlights

  • Die ontdekking van die tema van die eskatologie as sentrale boodskap van die Nuwe Testam ent aan die begin van die twintigste eeu was ’n epogmakende gebeurtenis (Bosch, 1991:498) en is tereg met ’n teologiese aardbewing vergelyk (Weber, 1972:720) en as een van die beiangrikste gebeurtenisse van die nuwere Prostestantse teoiogie beskryf (M oltmann, 1969:26)

  • Basies wentel dit om die vraag of ons met ’n transendente dan wel immanente, futuristiese dan wel presentiese eskatologie te doen het, of dalk met al vier tegelyk? Die vraag dring homself na vore of die meeste eskatologiese ontwerpe nie dalk in valse dilemmas vasgevang sit nie en of die teenstellings nie op ’n sinvolle manier oorbriig sou kon word nie

  • As God deur Christus en deur sy Gees nuwe mense gesiiep het, dan sê ons ook nie te veel as ons sê dat die kerk ’n nuwe sicepping is en dat die kerk iets van ’n reaiisering van die koninkryk van God in hierdie wêreld is nie

Read more

Summary

TUSSRN NEGASIE EN SPEKUIASIE

Die ontdekking van die tema van die eskatologie as sentrale boodskap van die Nuwe Testam ent aan die begin van die twintigste eeu was ’n epogmakende gebeurtenis (Bosch, 1991:498) en is tereg met ’n teologiese aardbewing vergelyk (Weber, 1972:720) en as een van die beiangrikste gebeurtenisse van die nuwere Prostestantse teoiogie beskryf (M oltmann, 1969:26). Daarmee was die tyd vir goed verby dat die eskatologie as ’n "slotkapitteltje" in die dogmatiek ter sprake kan kom aangesien dit die ganse teoiogie en die ganse lewe van die Christen van begin tot end beheers (Polman, s.j.:333). Hierdie nuwe wending in die rigting van ’n ‘teoiogie van die hoop’ was in geen geringe mate ’n reaksie op die teoiogie van die Verligting (Schleiermacher) waar die eskato­ logie dermate verinnerlik en gespiritualiseer is dat dit feitlik tot die periferie van teologiese belangstelling verdring is (Pohlmann, 1980:309). Nooit kom die menslike gemoed tot rus voordat daar nie op hierdie vrae ’n bevredigende antwoord gevind is nie. Eskatologie.se modelle Die opvallende is dat toe die waarde van die eskatologiese motief eenmaal ontdek is, In die Skriflig 26(2) 1992:169-185

Eskaiologie en iitopie
Eskatologie en utopie
Eskatologie en ulopie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.