Abstract

Eschatology and kingdom in Mark 
 
 This article investigates the concepts of eschatology and kingdom in Mark from a narratological point of view. Special attention is given to the narrator’s use of story time and plotted time, the narrative function of Mark 13, and the Son of man sayings in the Gospel. The two most important conclusions reached are that Mark uses the Son of man sayings in a non titular way, and that the coming of the son of man (parousia) refers to Jesus’ vindication by God at his resurrection. In Mark the kingdom is equated with Jesus’ new household, a household that replaces the temple. The concepts of kingdom (new household), eschatology and son of man are thus so closely linked in Mark’s narrative that eschatology is the kingdom and the kingdom is eschatology. A possible sociohistorical setting for Mark’s community, in which the above understanding of the concepts of kingdom, eschatology and Son of man sayings would have made sense, is also postulated.

Highlights

  • This article investigates the concepts of eschatology and kingdom in Mark from a narratological point of view

  • In die onderhawige bydrae word die eskatologie van Markus ondersoek met as uitgangspunt die narratiewe struktuur van die evangelie as vertelling

  • Met hierdie as fokus sal die volgende tese beredenaar word: In Markus funksioneer die Seun van die mens-uitsprake – sonder uitsondering – op ’n nie-titulêre wyse met as funksie die beskrywing van Jesus se vervanging van die eksklusiewe tempel met ’n nuwe inklusiewe huishouding

Read more

Summary

INLEIDENDE OPMERKINGS

Die tradisionele interpretasie van die Markaanse eskatologie kom in kort op die volgende neer: Jesus het ’n koninkryk van God verkondig wat sal aanbreek wanneer Hy, na sy dood, opstanding en verhoging as “Seun van die mens” (Bousset) sal terugkeer as “Seun van die mens” (vgl Dan 7:13) om die wêreld te oordeel (Mark 8:38; 13:26; 14:62; Weiss en Perrin). Hierdie kort beskrywing van die tradisionele verstaan van die Markaanse eskatologie impliseer onder andere die volgende: eskatologie word tydgewys as liniêr verstaan, Markus 13 is apokalipties in karakter, die begrip “Seun van die mens” word titulêr (as ’n Christologiese titel) geïnterpreteer, en die koninkryk van God word as ’n transendentale en toekomstige entiteit gesien. Sosiohistoriese situasie van die Markaanse gemeente gepostuleer waarin bogenoemde verstaan van eskatologie en koninkryk sin sou kon maak

ESKATOLOGIE EN SEUN VAN DIE MENS IN MARKUS
Die oorkoepelende raamwerk van Markus se struktuur
Die narratiewe storielyn van Jesus
Die narratiewe storielyn van die dissipels
Die narratiewe storielyn van die godsdienstige leiers
Opsomming
DIE NARRATIEWE FUNKSIE VAN MARKUS 13
21 Die tydmerkers in Markus 13:5-37 is soos volg
AFSLUITENDE OPMERKINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call