Abstract

The soteriologic approach of Von Rad as well as the historical-critical approach of the Old Testament is presently regarded by many scholars as inadequate. Furthermore, there are calls for more attention to man's material needs and to man's ecological responsibility, as well as a call for more attention to the unity of the Old Testament. This article explores some basic alignments in the Old Testament and the way in which the theme of the kingdom of God can provide for the need created by these voices. The lines of thought are briefly drawn to the New Testament and to the implicit meaning of these lines of thought for the ministry.

Highlights

  • A bstract Old Testament perspectives and their significance in the ministry of the congregation The solcriologic approach o f Von Rad as well as the hislorical-chlical approach o f the O ld Testament is presently ref^arded by many scholars as inadequate

  • This article explores some basic alignments in the Old Testament and the way in which the theme o f the kinf’dom o f G od can provide fo r the need created by these voices

  • Die nadruk val in die Ou Testament nie werklik op kenigm a, die proklamasie van die heilsgeskiedenis, soos Von Rad bevveer nie, maar op lering en die onderrig in die gebooie van die Here, sodat Inille in die praktiese lewe onderhou moet word

Read more

Summary

Inleidend

0 ns land se omstandigliede %an grootskaalse heroriëntering \ra om basiese oiientering van die bediening van die gemeente deur Woordbediening en pastorale sorg. Verder is daar belangrike resente tendense in die Ou-Testamentiese teologiese besinnmg wat implikasies iiet vir die bediening. Daar word vandag besef dat Von Rad (1962, 1965) se soteriologiese benadering wat die Ou-Testamentiese teologie sterk bemvloed het, nie genoegsaam ingestel is op die hele lewe en sy problematiek nie. Dieselfde geld van die histories-kritiese benadering wat al lank die studie van die Ou Testament sterk belieers. Verder is daar stemme wat ander aksente in die Ou-Testamentiese studie vra - aksente soos seen, die mens se sosio-ekonomiese bestaan en die ekologie. In hierdie artikel word genoemde aspekte nader bespreek en enkele basiese openbaringshistoriese gerigthede van die Ou Testament ondersoek, asook die hi die Sknflig 28(4) 1994: 613-626. Baie kortliks sal ook aandag geskenk word aan die vervulling in Christus en die betekenis wat die gerigtlieid vir die bediening inhou

Resente tendense in die Ou-Testamentiese teologie
Die koiiinkrvk van God in die Ou Testament
Die verbondsgerigtheid in die Ou Testament
Tydgerigtheid
Verantwoordelikheid vir die skepping
Die dienenclc aard van die bediening in die Ou Testament
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call