Abstract
Auroral light emissions are due to collisional processes of electrons with atmospheric constituents and occur primarily above 100 km in the ionospheric E- and F-layers, according to studies on excitation of emission lines. The absorption of about ten metre wavelength cosmic radio noise energy, as observed by riometers, occurs mainly below 90 km due to an increase of electron concentration in the ionospheric D-layer. Because auroral luminosity and auroral absorption are produced mainly by electrons in different energy regions, simultaneous observations will provide information on the energy spectrum of the incident electrons and on spectral changes of these precipitating electrons during auroral events.
Highlights
Auroral light emissions are due to collisional processes o f electrons with atmospheric constituents and occur primarily above 100 km in the ionospheric E- and F-layers, according to studies on excitation o f emission lines
Onewe stikstof kan vir dae tot maande in die atmosfeer bly, afhangende van die hoogte van sy vorming en die transport na vorming
Hierdie trillinge in die aarde se m agneetveld veroorsaak elektriese velde, w aardeurdie plasma van die sonwind in die magnetosfeer in diffundeer en versnel
Summary
Auroral light emissions are due to collisional processes o f electrons with atmospheric constituents and occur primarily above 100 km in the ionospheric E- and F-layers, according to studies on excitation o f emission lines. Of aurora, ontstaan wanneer elektrone uit die magnetosfeer in die boonste atmosfeer presipiteer. Hierdie elektrone ioniseer die F-laag van die ionosfeer van bo tot op ’n hoogte van ongeveer 105 km, soos volg uit studies van opwekking van spektraallyne van suurstof en stikstof.' Meer energieke elektrone (energie groter as 40 keV) presipiteer ook soms in die atmosfeer en ioniseer die Dlaag van bo tot hoogtes onder 90 km, waar kosmiese radiogolwe met frekwensies >20 MHz deur die toename van vry elektrone in die atmosfeer geabsorbeer word.' lonisasie deurhierdie meerenergieke elektrone veroorsaak dat onewe waterstof- en onewe stikstofverbindings in die bo-atmosfeer ontstaan. Hierdie trillinge in die aarde se m agneetveld veroorsaak elektriese velde, w aardeurdie plasma van die sonwind in die magnetosfeer in diffundeer en versnel. ’n Magnetiese substorm ontstaan wanneer magneetveldlyne in die naby stertgebied van die magnetosfeer saamsmelt. Deur saamtrekking van hierdie nuutverbinde lyne word deeltjies uit die plasmalaag nadie omgewing van die auroragordel versnel. ’n Vinnige pool waartse beweging van auroravorme vind dan plaas as gevolg van presipitasie van die versnelde elektrone en protone by die voetpunte van hierdie nuutverbinde veldlyne
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.