Abstract
ESCOM, at present providing for some 95% of the electricity demand, has grown from a relatively small undertaking with a total installed capacity of less than 30 MW(e) in 1922 and a capital expenditure of R15 million during the period 1923 -1930, to a gigantic undertaking with a fixed-asset value of nearly R16 billion in 1984, a staff complement of more than 60 000 and an income of over R3 billion p.a. With an estimated capital-expansion programme of between 4 and 5 billion rand p.a., ESCOM is the largest single borrower on the local capital market and it exercises a strong influence on the economy.
Highlights
EV K O M, wat tans in sowat 95% van die elektrisiteitsaanvraag voorsien, het gegroei van ’n relatief klein onderneming, m et ’n totale geinstalleerde vermoe van m inder as 30 M W (e) in 1922 en ’n kapitaalbesteding van R I5 miljoen vir die tydperk 1923 -1 9 3 0, tot ’n reuse-onderneming met vaste bates van bykans R I 6 m iljard in 1984, ’n personeelgetal van oor die 60 000 en ’n inkom ste van meer as R3 miljard per jaar
Die fe it dal EVKOM, ondanks inflasionere koste, deur die doeltreffende benutting van grondstowwe soos steenko o l en water daarin geslaag het om elektrisiteitspryse mededingend laag te hou, het as stukrag gedien vir die ekonomiese en nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika, en het dit die plaaslike totstandkom ing van energieintensiewe metallurgiese nywerhede in die sewentigerjare m oontllk gemaak
Estimates o f future electricity demand based on economic considerations and population growth, lead to a sus tained electricity-demand growth rate in the region o f 5% p.a
Summary
Veral na die tweede olieprysskok van 1979, het natuurlik ook sy invloed op die Suid-Afrikaanse ekonomie gehad. Tensy die produktiwiteit drasties verhoog, uitvoere van en buitelandse beleggings in Suid-Afrika toeneem, en die dollargoudprys grootliks styg om die ekonomie weer eens te red, kan daar verwag word dat die gemiddelde BBP-groeikoers oor die komende 5 ja a r om en by die 2,5% tot 3,5% p.a. sal wees. Alhoewel ’n reguitlynregressiepassing op die gegewens vir elektrisiteitsverbruik van 1954 tot 1980 ’n vergroting van die verskil met die BBPgioeikoers toon, blyk dit uit die passing oor die tydperk van 1973 tot 1982 dat die gaping besig is om sedert 1973 ook in Suid-Afrika te vernou tot sowat 2,7% in 1982, wat dui op ’n groeikoers in elektrisiteitsaanvraag van tussen 5% en 6 % p.a. Indian daar verder aanvaar word dat ’n doelgerigte besparingsveidtog ’n afnam e van 1 % p.a. in aanvraag tot gevolg kan he, kan ’n groeikoers van 5% per jaar oor die komende aantal jare voorspel word. In die lig van die bostaande oorwegings en met die veronderstelling dat toekomstige grootskaalse uitbreiding van energie-intensiewe nywerhede onwaarskynlik is, en ook met inagneming van die ekonomiese tendense in Suid-Afrika en van sy hoofhandelsvennote, asook die feit dat EVKOM se aandeel in elektrisiteitsontwikkeling reeds van 71% in 1%7 tot bykans 94% in 1984 gegroei het, lyk ’n gemiddelde groei koers van 5% p.a. die waarskynlikste vir die komen de aantal jare, as ’n verlaging van 1 % in aanvraag deur besparing en doeltreffender gebruik van elektri-
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
More From: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.