Abstract

One witness, no witness: the origin and meaning of the legal rule of multiple witnessess The practice of calling various witnessess to testify in court is so well known that it is taken for granted. Calvin even says that God “has naturally inscribed this law upon every heart”. Yet, in administering justice, it has not always been acknowledged and applied, thereby causing in many cases justice not to prevail. In searching for the origin of this vital rule, one has to go not to the Greeks or Romans, nor to the Babylonians or Persians, but to the Bible. It was given by God to Israel in establishing the truth and administering justice. It was a common rule during New Testament times and left its indelible stamp on the writings of the New Testament. In the fourth century it penetrated Roman law and eventually became part of Roman Dutch Law. One should respect the biblical meaning of terms like “witnessing” and “witness” as reflected in jurisprudence and reject the seemingly pious, but dubious practice endowing these terms with a spurious connotation.

Highlights

  • Die praktyk om verskeie getuies te roep om in ’n saak te getuig is só bekend dat dit dikwels as iets vanselfsprekends beskou word

  • Dieselfde geld vir die geskiedenis van die toepassing van dié regsreël in die verskillende Wes-Europese lande, behalwe waar ’n konkrete verwysing nodig is om die trant van die betoog te ondersteun

  • In Deuteronomium 19:15 word ’n algemene bepaling gegee: Een getuie mag nie teen iemand optree in sake enige misdaad of enige sonde, by enige misstap wat hy begaan nie; op die verklaring van twee getuies of op die verklaring van drie getuies sal ’n saak van krag wees (1953-vertaling)

Read more

Summary

Begrensing

Die onderwerp het méér uitlopers as wat met die eerste oogopslag blyk. Hierdie artikel wil ’n elementêre historiese lyn trek wat die oorsprong van die gebruik van meervoudige getuies in regsake naspoor. Dit gaan dus oor mense as getuies In Gen. 31:50; Job 16:19; Jer. 29:23 – ook nie oor dinge of sake, wat as getuie of getuienis in elke geval regsgeldige bewyskrag het nie – vgl. Die hele betekenisverruiming van (gewone) getuie na bloedgetuie (martelaar), wat in die vroeë kerkgeskiedenis algemeen was, val ook buite die gesigsveld van hierdie artikel.. Dieselfde geld vir die geskiedenis van die toepassing van dié regsreël in die verskillende Wes-Europese lande (én in Suid-Afrika met sy uitsondering in sekere gevalle van familiereg), behalwe waar ’n konkrete verwysing nodig is om die trant van die betoog te ondersteun Die hele betekenisverruiming van (gewone) getuie na bloedgetuie (martelaar), wat in die vroeë kerkgeskiedenis algemeen was, val ook buite die gesigsveld van hierdie artikel. Dieselfde geld vir die geskiedenis van die toepassing van dié regsreël in die verskillende Wes-Europese lande (én in Suid-Afrika met sy uitsondering in sekere gevalle van familiereg), behalwe waar ’n konkrete verwysing nodig is om die trant van die betoog te ondersteun

Die gegewens
Die betekenis van die bepalings
Van die Ou Testament na die Nuwe Testament
Die Tora in die Nuwe Testament
Die Ou Testament in die Nuwe Testament
Nadere beperking
Die neerslag in die Nuwe Testament en NuweTestamentiese kerk
Die Nuwe Testament sélf as getuienis
Van die Nuwe Testament na die Romeinse reg
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call