Abstract

Luther's understanding of the Word of God. This paper attempts to show that Martin Luther is much more than a great personality from the past. He is in fact an important theological father of the Nederduitsch Hervormde Kerk. Our theology must be understood from the perspective of Luther's theology. A call is also made that theologians from the Nederduitsch Hervormde Kerk not turn their backs on Luther. This paper concentrates on Luther's understand-ing of the Word of God. It gives perspectives on historical developments in Luther's theology. It also disCusses the following themes: the Bible as the Word of God, the relationship between Old and New Testament, the relationship between law and gospel, the position of the pope and the role of experience in understanding the Word of God.

Highlights

  • DIE BYBEL AS WOORD VAN GODBy Luther was daar geen twyfel dat die Bybel die Woord van God is nie

  • Luther's understanding of the Word of God This paper attempts to show that Martin Luther is much more than a great personality from the past

  • Luther se huiwering om te veel van die derde gebruik van die wet te maak is te wyte aan sy oortuiging dat 'n Christen eintlik nie die wet as sedelike riglyn nodig het nie, aangesien hy weet wat reg en verkeerd is, omdat hy vry is

Read more

Summary

DIE BYBEL AS WOORD VAN GOD

By Luther was daar geen twyfel dat die Bybel die Woord van God is nie. Hierdie gedagte dat die Bybel die Woord van God is, aangesien dit 'n boek van troos is, het hy telkens weer herhaal. 'n Ander keer het hy weer gese: Die heilige Schrift ist voU von gottlichen Gaben und (Heils) Taten. Die Goddelikheid van die Bybel het dus vir Luther voortgespruit uit sy boodskap, naamlik sy woord van troos. By Luther kom 'n mens niks tee van die latere Ortodokse inspirasieleer[1] wat die Bybel as verlengstuk van God gesien het nie. Nie as verlengstuk van God is die Bybel Woord van God nie, maar as sy boodskap van troos. Die Bybel bevat wel God se Woord, maar as boek is dit nie God se verlengstuk nie

DIE BEDOELING MET STUDIE VAN DIE BYBEL
DIE VERHOUDING
WET EN EVANGELIE
DIE HELDERBEID VAN DIE SKRIF
DIE OORBODIGHEID VAN DIE LEERAMP
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call