Abstract

The work of the Holy Spirit according to 2 Corinthians and the possible pastoral implications thereof In this article it is indicated that the description of the work of the Holy Spirit according to 2 Corinthians has special relevance for the pastoral practice. The key concepts referring to the work of the Holy Spirit, have been researched exegetically and according to the revelation history and are discussed in a chronological order: confirming, anointing (1:21) and sealing (1:22); change (3:3, 6-7, 17-18); the giving of the Holy Spirit as down-payment (1:21; 5:5); Paul as example (6:6) and the fellowship between God and believers (13:14). After the discussion of each part, possible pastoral implications are suggested.

Highlights

  • Aftrede is een van die grootste oorgange in die lewensiklus van die mens

  • Die probleem wat daarom in hierdie artikel aandag kry is watter aanduiding daar is vanuit die Bybel van ’n liturgie rondom roeping en watter praktiese riglyne gegee kan word aan persone wat aftree in die lig hiervan

  • Die visioen se doel is om ’n aanduiding te gee van Jesaja se onmiddelike en regstreekse belewing van God se heiligheid: The account reports an activity in the throne room of heaven where the holy God sits, high and elevated in splendor, surrounded by awesome and impressive attendants to the divine presence (Brueggemann, 1998:58)

Read more

Summary

Inleiding

Een van die grootste oorgange in die lewensiklus van die mens is aftrede (Winfield, 2004:65). Aftrede is ’n periode wat blootgestel is aan groot veranderinge, veral ná jare (ongeveer gedurende die veertig- tot sestigjarige leeftyd) waarin daar stabiliteit in die persoon se lewe ingetree het. Navorsers het aangetoon dat geluk gedurende hierdie tyd verband hou met die bewustheid van noodsaaklike veranderinge en die energie wat in die beplanning daarvoor gaan (McMillan, 1993:2). Die begrip liturgie (diens van die volk aan God) kan nie tot die erediens of samekoms van die gemeente op ’n Sondag beperk word nie. Die probleem wat daarom in hierdie artikel aandag kry is watter aanduiding daar is vanuit die Bybel van ’n liturgie rondom roeping en watter praktiese riglyne gegee kan word aan persone wat aftree in die lig hiervan.

Jesaja 6:1-13
Jesaja 6:1-4
Jesaja 6:5
Jesaja 6:6-7
Jesaja 6:8
Jesaja 6:9-13
Liturgiese afleidings uit Jesaja 6:1-13
Kontrole uit twee ander roepingsgeskiedenisse
Verwondering
Verootmoediging
Versoening
Verbintenis
Verkondiging
Kursoriese metateoretiese perspektiewe op aftrede
Aftrede en die ontwikkeling daarvan
Oorgange en fases in aftrede
Empiriese gegewens
Samevattende gevolgtrekking oor die empiriese ondersoek
Enkele praktykteoretiese riglyne vir ’n liturgie van aftrede
Algemene riglyne vir ’n liturgie van aftrede
Slotopmerkings vir ’n liturgie van aftrede
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.