Abstract

The overall objective of this study was to explore and describe the phenomenon of families who are involved in deciding about withdrawal of life-support treatment of a family member. A phenomenon analysis was undertaken in two phases. During the first phase, secondary analysis of primary data was done on the family used in Burger’s study (1996:1-175) and was followed up by phenomenological interviews with families used as member checking from the same circumstances and according to the same criteria that Burger (1996:1 - 185) used in her study. Data were analysed in collaboration with an independent coder. The family used as member checking in this study is also used as data control. A literature control was conducted as part of data control. The themes that were identified included were: physical and bodily experiences of families; defence mechanisms used by families to cope with grief; emotional experiences of families; need of knowledge / perceptions / outlook on life / internal conflict / feelings of guilt/ ability to make decisions / respect of patient wishes / the effect of time and prior experiences; support needed by an given to families; spiritual and supernatural experiences / hope / acceptance / ability to ‘let go’ of the patient. In phase two, guidelines were described for psychiatric nurse specialists to mobilise resources for families to promote, maintain and restore their mental health as an integral part of health.

Highlights

  • Lewensondersteunende Behandeling“Die situasie kom voor waar die pasiënt en sy familie wat die besluit moet neem aangaande die onttrekking van lewensondersteunde behandeling, aan uiters morele konflik blootgestel word.”

  • Min studies is nog gedoen wat die gesin in b e slu itn e m in g o o r lew e nso nd ersteunende behandeling betrek

  • Vertrouenswaardigheid sal verseker word deur die gebruik van Guba se m odel, soos beskryf deur Krefting (1991:215-217) wat op die volgende gebaseer is : Die waarheidswaarde sal bepaal of, en in watter mate, bedreigings vir interne geldigheid beheer is, asook die geldigheid van die instrument as meting van die verskynsel, in hierdie geval die navorser as instrument

Read more

Summary

Lewensondersteunende Behandeling

“Die situasie kom voor waar die pasiënt en sy familie wat die besluit moet neem aangaande die onttrekking van lewensondersteunde behandeling, aan uiters morele konflik blootgestel word.”. Die oorkoepelende doel van die studie was om die verskynsel van gesinne wat betrokke is by besluitneming oor onttrekking van lewensondersteunende behandeling te verken en te beskryf. Die verskynsel analise was in twee fases gedoen. In fase een is sekondêre analise van primêre data gedoen van ‘n gesin uit Burger (1996:1-175) se studie en opgevolg met fenomenologiese onderhoude met lidkontrole gesinne wat as datakontrole gedien het. In fase twee is uit al die bogenoemde data riglyne vir die psigiatriese verpleegspesialis beskryf om hulpbronne te mobiliseer vir gesinne ter bevordering, handhawing en herstel van hulle geestesgesondheid as integrate deel van gesondheid

Summary
Pro b leem stellin g
Navorsingsmodel en Paradigmatiese Perspektief
Bespreking van Resultate
Deeglike beskrywing van
Triangulasie Refleksiewe analise
Riglyne aan Psigiatriese Verpleegspesialiste
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.