Abstract

The relation between revelation, the formation of dogma and the expression of doxa in the hymnal matter of the New Testament This article proceeds from the central theoretical argument that in the liturgical song an integral relation exists between revelation, the formation of confession (dogma) and the expression of glory (doxa). The purpose of the article is to analyse the mentioned relationship as it becomes manifest in the hymnal matter of the New Testament and to determine its significance in the hymnal action of the community of worshippers. It is kept in mind that the New Testament, unlike the Old Testament, does not contain a book of songs and that the number of complete songs is limited. The article thus also focuses on song fragments. The conclusion arrived at is that the song material of the New Testament indicates that the revelation stands in a causal relation to dogma formation and doxa expression that occur in the liturgical song. Dogma formation and doxa expression respond to the revelation and actualize the revelation, while these two vital elements of the hymnal content (dogma formation and doxa expression) stand in a convergent and symbiotic relation to each other. The result of this investigation appears to be important for the meaningful use of New Testament songs in contemporary liturgy.

Highlights

  • In hierdie artikel word uitgegaan van die sentrale teoretiese siening dat daar in die liturgiese lied ’n integrale verhouding tussen openbaring, die vorming van belydenis en die uiting van verheerliking bestaan

  • Die himniese stof is versprei in verskillende boeke van die Nuwe Testament en in baie gevalle is dit wat voorkom, fragmentaries van aard

  • Vervolgens word gefokus op die rol van die lied in die openbaring van die Nuwe Testament

Read more

Summary

Inleiding

Die Nuwe Testament, anders as die Ou Testament, bevat nie ’n liedbundel nie en die himniese stof in die Nuwe Testament is nie oral volledige liedere nie. Kan by elke lied of liedfragment in die Nuwe Testament ’n agtergrondondersoek van die stof gedoen word. Dit kan seker aanvaar word dat liedere in die Nuwe Testament se data grootliks onder die oppervlak van die Bybelteks lê (Martin, 1993a:419). (Die Psalms word dikwels aangehaal: van die 287 OuTestamentiese aanhalings in die Nuwe Testament kom 116 uit die Psalter – vgl. Die openbaring in die Psalm word sodoende (in sy himniese vorm) deel van die Nuwe Testament se himniese stof. Die lied vloei steeds uit die openbaring voort, maar is nou ook in God se volle openbaring in Christus gegrond, en deur die uitgestorte, vervullende Gees aangevuur Gevolgtrekking: Die Ou-Testamentiese aangehaalde lied in die Nuwe Testament wortel nie net in die Ou-Testamentiese openbaring nie, maar ook in die sensus plenior (voller betekenis) van God se openbaring

Openbaring en liedere in die evangelie
Openbaring en liedmateriaal in die Apokalips
Die lied aktualiseer die openbaring
Die lied konkretiseer die geaktualiseerde openbaring
Die lied en dogma
Die lied is belydende verheerliking
Monoteïsme in die liedere van die Nuwe Testament
Die himniese stof van die Nuwe Testament bevat verbondsmotiewe
Liedere in die Nuwe Testament adem die gemeenskaplikheid van die verbond
Die gemeenskaplike verbondslied is steeds persoonlik
Die liedere in die Nuwe Testament begelei die nuwe aeon
Liedere lei in die nuwe in
Die lied in die Nuwe-Testamentiese openbaring is ’n nuwe lied
Samevattende konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.