Abstract

The relationship between dogmatics and ethics in the theology of J.A. Heyns The relationship between Amie van Wyk and Johan Heyns was characterized by congeniality. To honour Van Wyk, a central theme from the theology of Heyns is examined. The investigation covers both the aspects of Heyns’ theoretical reflection on, as well as the practical application of the relationship between dogmatics and ethics. This investigation leads to the conclusion that Heyns’ theology needs to be supplemented in this regard. A few examples of the possibilities that could extend Heyns’ theology are suggested.

Highlights

  • Die verhouding tussen dogmatiek en etiek in die teologie van J.A

  • Maar sy praktiese uitvoering van hierdie projek is te onafgerond om veel daarmee uit te rig

  • Laastens moet daar in hierdie verband daaraan herinner word dat ook die oefening in die geloof, die sogenaamde askese, in die gereformeerde etiek ’n rol behoort te speel

Read more

Summary

Inleiding tot ondersoek

By die emeritaat van ’n hoog gewaardeerde kollega soos Amie van Wyk moet ’n gepaste bydrae gelewer word. Meer as een rede het aanleiding gegee tot die keuse van die tema van hierdie artikel. Die keuse van ’n tema om Van Wyk mee te vereer, mag dus maar uit die oeuvre van Heyns kom. Maar dit is op sigself natuurlik ’n te breë veld van ondersoek. Ek het op ’n stadium oorweeg om dan maar die grondlyne van Heyns se etiek te probeer ontleed en met Van Wyk s’n te vergelyk. Maar ook dit wou nie werk nie, want Van Wyk (1994 en 1995; ook 2001:214-237) het my daarin reeds voorgespring. Die ondersoek moes dus nouer afgebaken word. Oor die verband tussen dogmatiek en etiek het sowel Heyns as Van Wyk uitdruklik nagedink. Dit lei tot die gevolgtrekking dat die werk van Heyns op hierdie punt noodsaaklike aanvulling vereis. Veral die praktiese waarde van die groter integrering van dogmatiek en etiek vir die huidige omstandighede sal aandag geniet

Teoretiese besinning
Praktiese uitwerking
Noodsaaklike aanvulling
Afleiding uit ondersoek
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call