Abstract

Eschatology and "the day of the Lord" in 2 Peter. The aim of this study is to show the eschatological focus of 2 Peter, which is of primary importance for understanding the contents of the document. Specifically, the unique understanding of the day of the Lord enhances the eschatological focus of the author. By discussing the issues of the possible opponents of the author, the literary form, as well as authorship, the document is placed in a specific historical phase within the development of eschatological thought within the church, namely a time of scepticism about the delay of the parousia and consequent ethical decay.

Highlights

  • Maar die dag van die Here sal so onverwags soos 'n dief kom

  • Antwoorde op die vraag is gesoek in die moontlike oorsprong van die idee dat die hemel en aarde deur vuur vemietig sou word, die voorkoms van vuur in tekste Waar dit oor die oordeel van God gaan, en 'n vergelyking met die dag van die Here soos dit in ander tekste voorkom

  • Die beskrywing van die dag van die Here wat in 2 Petrus 3:10 voorkom, hou verband met 'n aantal ander eskatologiese terme wat in 2 Petrus aangewend word. napouoia (1:16, 3:4), die dag (h~epa) (1:19), oordeelsdag (h~epav) (2:9, 3:7) en dag van God (3:12) dien as wisselterme om uitdrukking te gee aan RTS 56(1) 2000

Read more

Summary

DIE ESKATOLOGIESE GERIGTHEID VAN 2 PETRUS

Die feit dat die eskatologie vir die outeur van 2 Petrus van die uiterste belang was, word duidelik as gekyk word na enkele inleidingsvrae, naamlik die doel van die skrywe, literere vorm en outeurskap. Daar is egter ook ander navorsers wat van mening is dat die gebrek aan verwysing na spesifieke eienskappe van die gnostiese sisteme wat kenmerkend is van die tweedeeeuse gnostiek, 'n identifisering met hierdie groepering uitsluit. Gebrek aan konsensus onder navorsers oor watter eienskappe uit die tydperk voor die tweede-eeuse uitgewerkte gnostiese sisteme nou eintlik as eg gnosties beskou behoort te word, het tot gevolg dat etikettering van die dwaalleraars as gnostici uit die vroee era redelik verwarrend daar uitsien (Bauckham 1988:3725). Neyrey toon myns insiens met oortuiging aan dat Plutarchos se geskrif in vorm en argument die agtergrond kan bied vir 'n beter verstaan van 2 Petrus, naamlik as 'n poging om die regverdige oordeel van God te bevestig met die oog op die bekamping van heidense libertinisme. Hierdie teorie hou water in terme van die belangrike tendense wat 2 Petrus aanspreek, naamlik die morele libertinisme en eskatologiese skeptisisme van die opponente, en kan ook saam met die teorie van Neyrey gelees word

LITERERE VORM EN OUTEURSKAP
GEVOLGTREKKING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call