Abstract

The transformation of Afrikaans - a review of the media debate of the last decadeThis article focuses on the language debate concerning the position and status of Afrikaans. This debate has mainly been conducted in Afrikaans newspapers during the past ten years. The apparent trends of the debate are interpreted against the background of transformation as a key concept. Apart from a brief theoretical investigation of the theory of social change, this article explores the applicability of these theoretical parameters on the transformation process to which Afrikaans has been subjected during the last decade. The article aims to demonstrate that the media debate on Afrikaans which has been conducted by members of the Afrikaans speech community is not unique but illustrates responses typical of all transforming societies regardless of time and space.

Highlights

  • This article focuses on the Iangi4age debate concerning the position and status o f Afrikaans

  • Die wese hiervan is dat sosio-politieke transformasie die primêre en sekondêre taal­ gemeenskappe se houding teenoor die betrokke tale beinvloed

  • Die derde fase word gekenmerk deur ondersoek waartydens belangsteihng in die verandering getoon word en daar tekens van verhoogde motivering en kreatiwiteit bestaan ten opsigte van die ingrypende veranderingsprosesse

Read more

Summary

Navorsingskonteks

Soos dié een wat besig is om hom in Suid-Afrika te voltrek, eggo meestal ’n weerkiank in die taalpolitiek van ’n spesifieke tydstip (Verhoef, 1996:29). Die doel met hierdie artikel is om die afgelope dekade (1986 tot 1996) as navorsingsperiode af te baken en spesifiek te let in watter mate die politieke veranderingsproses in die daarstelling van ’n nasionale postapartheidsbestel neerslag gevind het in die taalpolitiek van Afrikaans. Hierdeur word bepaal watter rigting die Afrikaanse gesprek ingeslaan het, in watter mate dit ’n weerspieeling is van die nasionale politieke transformasieproses en waiter tendense daaruit af te lei is met betrekking tot die toonaard van die heie gesprek. Die begrip transformasie word volledig onder die vergrootglas geplaas sodat dit gekontekstualiseer kan word en bepaal kan word watter fases tipies is van sosiale veranderingsprosesse en in watter mate die taalveranderingsproses van die status van Afrikaans tipies is van die makro sosio-politieke transformasie­ proses in Suid-Afiika. Daar word afgesluit met ’n besinning oor die mate waarin hierdie veranderingsproses van Afrikaans simptomaties is van die nasionale paradigmaverskuiwing in Suid-Afrika

Begripsomskrywing
Die reaksie van die veranderende gemeenskappe op transformasieprosesse
Faktore wat transformasie versnel of kortwiek
Inleidend
Metodologie
Die tydperk 1986 tot 1989
Die tyd perk 1995 tot 1996

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.