Abstract

The text editor as invisible writer: Scrutinising the theory and the profession The aim of this article is to determine how the growing demand for properly trained language practitioners in South Africa can be met. In spite of the fact that research has established that language editing in South Africa is done in a “haphazard” manner, this article proposes that text editing should be regarded as an inseparable part of language and text practice. The autors of this article attempt to establish a uniform theoretical assumption that will be valid for all aspects of language practice. The preliminary finding is that the classical communication model as refined by Jakobson (1971) is valid for all facets of language and text practice – in other words, for translation studies, the science of texts, and text editing. Furthermore, the autors of this article aim to provide an indication of the degree to which text editors remain “invisible” in spite of the fact that they bear the final responsibility for the quality, clarity of expression and final appearance of completed texts. Although it is therefore accepted that text editing is a profession in its own right, very little has been done to date to professionalise this career in the true sense of the word.

Highlights

  • The aim of this article is to determine how the growing demand for properly trained language practitioners in South Africa can be met

  • Du Plessis (1997) se hele betoog gaan om die aantoon van die “lukraak wyse” waarop taalversorging as spesialisaktiwiteit deur mense in die taalprofessie bejeën word

  • Indien hierby ook verreken word dat die Langtagverslag (Langtag, 1996:191) tot die gevolgtrekking kom dat die opheffing en verskaffing van taaldienste in die onderskeie SuidAfrikaanse tale ’n rol speel in die standaardisering en uitbouing van die meertalige bestel, word dit duidelik waarom dit tyd geword het om die Althéa Kotze en Marlene Verhoef taalpraktyk – en vir die doel van hierdie artikel, spesifiek die teksversorgingskomponent daarvan – op teoreties verantwoordbare manier onder die vergrootglas te plaas

Read more

Summary

Navorsingskonteks en doelstelling

Teksversorgers, ook soms genoem proeflesers, taalversorgers, teksredakteurs of redigeerders, speel ’n belangrike rol in die persklaarmaak van enige dokument. Volgens Du Plessis en Carstens (2000:61) gaan dit nie net oor die “korrigering van taal nie, maar ook om die versorging van die teks as geheel”. Dit word egter uit die Suid-Afrikaanse taalpraktyk en konteks duidelik dat al dié fasette en vereistes gewoonlik in ’n enkele persoon setel wat verskillende rolle moet vertolk in die uitvoering van sy of haar taak. Empiriese navorsing toon dat uitgewers sowel as teksversorgers sélf nie seker is oor die posbenaming van dié persoon wat ’n manuskrip tot ’n volwaardige teks moet omskakel nie (Kotze, 1997:153, 163). Die implikasie is dat daar dan as ’t ware ’n mediëringsproses plaasvind waardeur die bedoeling van ’n oorspronklike teks geoptimaliseer word sodat, wat die kreatiewe skepper van die teks bedoel het met sy uiting, net só aan die potensiële leser oorgedra word. Volgens O’Connor (1986:6) is hierdie werksaamheid besonder moedig “[because] ... it is copy-editors who defend readers from the worst that authors can do, while protecting authors from their own mistakes”

Die teksversorger as mediator
Wat behels teksversorging en watter teoretiese merkers lê daaragter?
Is daar iets professioneels te maak van die teksversorgingstaak?
Ten slotte
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call