Abstract

A linguistic analysis of a literary text: Lexical cohesion in 'My broer se kraai' In this article the positive interaction between language and literature is investigated from a text-linguistic perspective. In text linguistics linguistic investigation is at stake as it attempts to establish the textuality of linguistic structures with the help of as many linguistic means as possible (Carstens, 1997:7). In this article a literary text is used to obtain knowledge of the nature of the language used in the text, while at the same time linguistics is applied to find out more about the literary text – in this case “My broer se kraai” – the short story that is analysed. Furthermore, this article emphasizes the contribution of lexical cohesion in the teaching of literature. Research already undertaken reveals that different types of lexical cohesion are interwoven in a text and form a unit that links with the theme of the given text. The lexical cohesion singled out in the text will not necessarily have the same value and meaning for every reader. What is important, however, is that cohesion has achieved its purpose if the reader is able to experience and understand the text as a coherent unit.

Highlights

  • Research already undertaken reveals that different types of lexical cohesion are interwoven in a text and form a unit that links with the theme of the given text

  • Die kennis wat uit hierdie ondersoek verkry word, kan bruikbaar wees vir verskeie groepe mense wat betrokke is by die onderrig van letterkunde

  • Leerders2 behoort ook by opvoeders belangrike inligting uit hierdie navorsing te verkry, omdat die patrone van die woorde wat herhaal word, bydra tot ’n beter begrip van die tekste

Read more

Summary

Agtergrond

Die teks wat in die artikel nagevors word, is ’n voorgeskrewe Afrikaanse kortverhaal vir graad 12-leerders (niemoedertaalsprekers) in Gauteng. Leerders behoort ook by opvoeders belangrike inligting uit hierdie navorsing te verkry, omdat die patrone van die woorde wat herhaal word, bydra tot ’n beter begrip van die tekste. Fasiliteerders, dosente of ander persone wat betrokke is by die seleksie van voorgeskrewe tekste vir leerders op skool of vir studente op universiteit, behoort baat te vind by die bevindings van hierdie artikel, omdat dit duidelik sal word dat beduidende woordfrekwensiepatrone ’n bydraende faktor behoort te lewer by die seleksie van voorgeskrewe tekste. Voordat leksikale kohesie verder aandag geniet, is dit nodig om die term teks vir die doel van hierdie artikel te verduidelik. Daar sal dus in dié artikel gepoog word om die bydrae van leksikale kohesie tot die positiewe interaksie tussen letterkunde en taalkunde te ondersoek

Die simbiotiese verhouding tussen taalkunde en letterkunde
Leksikale kohesie
Vergelyk die volgende studies oor leksikale kohesie in tekste
Soorte leksikale kohesie
Herhaling
Kollokasie
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call