Abstract

THE SOUTH AFRICAN CHAPLAINCY SERVICE (SACHS) AND STATE POLICY DURING THE BORDER WAR, 1966-1989 During the Border War (1966-1989), also known as the Bush War or the Namibian War of Independence, the accusation was made that chaplains serving in the South African Chaplaincy Service (SACHS) endorsed and propagated the policy of apartheid. This article gives an historical perspective on the question whether chaplains were able to function independently, in accordance with the doctrines of their respective denominations, or whether they became liveried servants to state politics during the Border War. Diverse cultures, underpinning different socio-political viewpoints, were involved, as is evident from the oral testimonies of chaplains serving during the time of the war. By reassessing historical identities and interpreting the nature of the controversial values and sentiments that prevailed during the specific timeframe, this article endeavours to create a better understanding of the past. Article text in Afrikaans

Highlights

  • During the Border War (1966-1989), known as the Bush War or the Namibian War of Independence, the accusation was made that chaplains serving in the South African Chaplaincy Service (SACHS) endorsed and propagated the policy of apartheid

  • Tydens die Grensoorlog (1966-1989) is die aantyging gemaak dat kapelane wat in die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) werksaam was, die destydse staatsbeleid van apartheid sanksioneer en uitdra, en die onreg wat teenoor “nieblankes” gepleeg word, goedkeur

  • Tot met die opheffing van die skema in 1984, het dit aanleiding tot tweespalt in kerke gegee

Read more

Summary

Inleiding

Met die vestiging van ’n verversingstasie vir die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC) aan die Kaap in 1652 het Jan van Riebeeck ook Westerse konsepte soos staat en kerk na die suidpunt van Afrika gebring. Hoewel die Nederlands-gereformeerde teologie ’n eie domein vir kerk en staat bepaal het, het die geskiedenis ’n band tussen hierdie twee instellings geskep wat ook aan die Kaap beslag gevind het. Die kompleksiteit van kerk-staat-verhoudinge het duidelik geword toe godsdiens nie alleen die verhoudingsmaatstaf met betrekking tot die relasie tussen die koloniste en die inheemse volke aan die Kaap geword het nie, maar ook die bepalende faktor by die toekenning van burgerregte. Die Engelse kerkgenootskappe se identiteit is nie binne die harde werklikheid van die Suid-Afrikaanse sosiaal-politieke omgewing gevorm nie, maar via die teologiese en kulturele bande wat hulle met Brittanje gehad het. Hy wys verder daarop dat die meeste aanstellings in die Kapelaanskantoor NG Kerk-kapelane was, en dat die kapelaan-generaal self, tot 1998, altyd uit die NG Kerk gekom het (Thornley 2008)

DIE SAKD EN AANTYGINGS OOR KERK-STAATVERHOUDINGE TYDENS DIE GRENSOORLOG
Bonusobligasies
Demilitarisering van die kapelaansbediening
SLOTPERSPEKTIEWE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call