Abstract
The strategic function of the Christ hymn in Colossians 1:13-20 The author of the letter to the Colossians positions and utilizes a Christ hymn in a strategic and functional way in his writing. This hymn forms a pivotal point in his letter and mentions the crucial theological issues that are at stake. The Colossians were threatened by false teachings according to which they were subject to different powers. Christ is, however, exalted and praised as superior to all these powers. As such the hymn lays the basis for the argumentation of the letter. The hymn describes the significance of Christ: He is the mediator of creation, the reconciler of the world, the head of the church. Dependence upon Christ sets one free from ties to all the proposed powers. The author assumes that his readers would also associate with the contents of the hymn regarding the supremacy of Christ. If so, the author actually wins his argument. He, therefore, does not need to convince them of his theological viewpoint anew, but can immediately continue warning them about the dangers of false teachings threatening their community.
Highlights
Die oorwegende navorsingstendens is om Kolossense 1:15-20 te beskou as ’n reeds bestaande lied wat deur die outeur van die brief opgeneem en redaksioneel aangepas is
Ekself gaan van die vertrekpunt uit dat die enigste vorm waarin die himne aan ons bekend is, is soos wat dit te vind is in Kolossense 1:1520
Die doel van die artikel is om die strategiese funksie van die himne binne die brief te bepaal en dan aan te toon hoe die skrywer teologiese perspektiewe uit die himne gebruik as basis vir die argumentasie in sy brief
Summary
Die oorwegende navorsingstendens is om Kolossense 1:15-20 te beskou as ’n reeds bestaande lied wat deur die outeur van die brief opgeneem en redaksioneel aangepas is (vgl. Barkhuizen, 1985:20). Ekself gaan van die vertrekpunt uit dat die enigste vorm waarin die himne aan ons bekend is, is soos wat dit te vind is in Kolossense 1:1520. Die doel van die artikel is om die strategiese funksie van die himne binne die brief te bepaal en dan aan te toon hoe die skrywer teologiese perspektiewe uit die himne gebruik as basis vir die argumentasie in sy brief. Die metode wat gevolg word om die stategiese funksie van die himne te bepaal, is om die die waarskynlike agtergrond van die himne te identifiseer en dan te bepaal hoe die himne binne die epistolêre struktuur van Kolossense inpas. ’n Analise van die himne as sodanig word vervolgens gemaak om teologiese perspektiewe daarin te identifiseer en aan te toon hoe die outeur van Kolossense hierdie konsepte funksioneel in die argumentasie van sy brief as geheel aanwend Die metode wat gevolg word om die stategiese funksie van die himne te bepaal, is om die die waarskynlike agtergrond van die himne te identifiseer en dan te bepaal hoe die himne binne die epistolêre struktuur van Kolossense inpas. ’n Analise van die himne as sodanig word vervolgens gemaak om teologiese perspektiewe daarin te identifiseer en aan te toon hoe die outeur van Kolossense hierdie konsepte funksioneel in die argumentasie van sy brief as geheel aanwend
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Similar Papers
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.