Abstract

The Heidelberg Catechism originated in 1563 in the Paltz by political authority of the head of state for the purpose of education in schools and for general religious instruction. This document received the status of an official doctrinal creed (confession of faith) in the churches in the Netherlands at the Synod of 's-Gravenhage in 1586. Unity of faith as confessed determined the being of the church and ecclesiastical unity. The same synod therefore prescribed weekly preaching of the main content of the Christian doctrine and referred to the chapters of the Heidelberg Catechism as agenda for this purpose. The Church Order (art. 68) still maintains this prescription for the GKSA today. A lack of understanding of the real meaning and purpose of doctrinal preaching gave rise to a wrong perception that the Catechism as such is ordered by ecclesiastical authority to be preached. In this article it is asserted that in the so called ‘catechism-sermon' more than one pericope from Scripture should be used in context - rather than to focus on text in isolation - to highlight a certain section in the Heidelberg Catechism. In homiletics this kind of sermon should also be treated according to its own genre in homiletics.

Highlights

  • Die Heideibergse Kategismus is in 1563 soos enige ander kategismus in die Paltz ontwerp

  • As ons daarop let dat die Twaalf Artikels, die Wet en die Onse Vader die kategetiese leerstof in die vroee kerke uitgemaak het, is dit duidelik dat die Heidelbergse Kategismus inhoudelik direk by die geloofsopvoeding en geloofsbelydenis van die vroee kerke aansluit

  • Die Heidelbergse Kategismus het besondere verdienstes waarom dit as agenda vir die s’nte‘lvseerlmsoaetnigeendveerdkooknudmigeinngt’vwaant dvieersCkhilrliesntedleikgeegsienldohoefdgeekiniesdiies.PaHltizerkdoien kvaetreegniisgm. uDs iies meer polemiese vraag en antwoord 80 sou die Keurvors bygevoeg het (Velthuysen, 1989:648)

Read more

Summary

WEERSTAND TEEN KATEGISMUSPREKE

Die beroep op die gesag van die natuurlike rede van die individu wat uit die humanisme van die Rennaissance opgekom het, wou niks van gemeenskaplike belydenis weet nie ’n Goeie preek wat die die lig van die Skrif laat skyn oor geloof waaruit geleef word, is funksioneel en mense vra vandag vir funksionele prediking. Lloyd-Jones bepleit egter net soos artikel 68 van die Kerkorode dat die leer (doctrine) gereeld temas vir die prediking moet verskaf en hy noem daardie preke "great preaching". Samevattend blyk dus dat daar weerstand teen kategismuspreke en prediking van die Christelike leer aan die hand van die Kategismus (of die NOB of die DLR) kan voorkom. Die metode stem in ’n sekere opsig formeel ooreen met liriese stowwe of selfs waar wysheidsliteratuur uit die Skrif gehanteer word, ’n Belydenis het dit met ’n digter of liriek of selfs wysheidsliteratuur gemeen dat die kerk (gelowiges) onder verligting van die Heilige Gees antwoord op wat God openbaar. Wie egter die geloof uit die kategismus preek, meet altyd weer aantoon hoe die belydenis uit die Skrif bekom is en met die Bybel ooreenstem

HOEMOETD IE GELOOFSLEER AAN D IE H A N D VAN D IE KATEGISMUS GEPREEK WORD?
11. BIBUOGRAFIE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call