Abstract

The central revelation in the Old Testament and the Christian foundation of the Potchefstoom University. The PU for CHE acknowledges the revelation of God in creation and his Word as its foundation. The issue concerning the focus of the revelation in Scripture is answered in different ways. Looking at the Old Testament from a revelatory-cognitive approach, the LORD’S own disclosure as “I am who I am” (Exodus 3:14) may be a meaningful response. The concept “I am who I am” has a incomprehensible as well as a comprehensible meaning which reveals our knowledge of the LORD in a great diversity (He is God, the Creator, the Saviour, the Holy One, etc.). In addition, Christ proclaimed Himself in the New Testament as "I am ... ”. This central concept opens up the opportunity for a Christian university to do scientific work with the full reality of creation as its object.

Highlights

  • The P U fo r CHE acknowledges the revelation o f God in creation and his Word as its foundation

  • Bogenoemde missie kan heelwat vrae ontlok soos onder andere: wat word met die openbaring in die skepping bedoel, of, wat is die openbaring in die Skrif, en hou dit verband met ’n sentrale openbaring of, hoe het die openbaring in die Skrif met Christus te doen?

  • Die sentrale openbaring in die O.T. en die Christelikegrondslag van die PU

Read more

Summary

Dieinleiding

In sy missie word gestel dat die Potchefstroomse Universiteit op ’n Christelike grondslag staan en diensgerig vir die tyd, die land en sy mense wil wees. In hierdie artikel sal met die kennis wat van die openbaring van God verkry is en vanuit ’n Ou-Testamentiese perspektief na die begrip sentrale openbaring gekyk word. As hipotese word gestel dat die sentrale openbaring in die Ou Testament romdom die kennis van Jahweh wentel - Jahweh wat die God van sy volk is. Eerstens moet daar duidelikheid wees oor die aard van die begrip sentrale openbaring. In die aanvaarding dat die ganse Bybel God se woord is en die eenheid van die Bybel in God self rus, kan dit verwag word dat die openbaringsbegrip by al die Bybelskrywers van die Pentateug tot Openbaring bekend moes gewees het Die Ou Testament kan wel meer as een openbaringslyn bevat, maar dit beteken nie dat die begrip wat die meeste voorkom (die kwantiteit), die hooflyn moet wees nie. Enige navorsing moet dus van eeuelange navorsing en kerklike belydenisskrifte kennis neem

Antwoorde in die verlede
Die Naam “EK IS WAT EK IS” en Jahweh
Christus is die Seun van God
Samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call