Abstract

Statistics around the phenomenon of self-injurious behaviour show a rise in numbers. Self-injury has been described as the anorexia and bulimia of the new millennium. The church must be equipped to guide and counsel young people affected by this problem. It is not a ‘teenage problem’ that people simply ‘outgrow’. We can therefore no longer pretend that this is a fringe issue that occurs in only the most extreme cases. This article, in the first instance, focuses on reasons for the increase in cases as well as on a number of misconceptions regarding this theme. Secondly, the focus shifts to the important role of emotions, the dynamics of the process, as well as a treatment programme. In conclusion, a number of pastoral perspectives are highlighted and guidelines provided to prevent possible slips and setbacks.Article text in Afrikaans

Highlights

  • Statistics around the phenomenon of self-injurious behaviour show a rise in numbers

  • In hierdie selfde verband haal Welsh (2004) die uitspraak aan deur die psigiater Joshua Weiner, wat betrokke is by die behandeling van adolessente self-snyers in die stad Washington: “Self-injury is the anorexia and bulimia of the new millennium.”

  • Die gemiddelde jongmens is vandag bewus van ten minste een of twee ander wat betrokke is by self-mutilasie

Read more

Summary

AKTUALITEIT

Die verskynsel van self-sny (self-mutilering) laat die gemiddelde persoon met gevoelens van ongemak, angs en selfs weersin. Daar is nie baie beraders wat kans sien en ook hulself bevoegd voel om hierdie probleem aan te pak nie. In hierdie selfde verband haal Welsh (2004) die uitspraak aan deur die psigiater Joshua Weiner, wat betrokke is by die behandeling van adolessente self-snyers in die stad Washington: “Self-injury is the anorexia and bulimia of the new millennium.”. In die lig van bovermelde kan daar dus nie langer meer geglo word dat self-sny ’n uitsonderlike verskynsel is wat slegs in ekstreme gevalle voorkom nie. Die gemiddelde jongmens is vandag bewus van ten minste een of twee ander wat betrokke is by self-mutilasie. Shamos (2007:255) se navorsing onder Suid-Afrikaanse tieners dui op 10-15%, maar sy beklemtoon die feit dat as gevolg van die stigma en skaamte gekoppel aan self-sny, die werklike syfer waarskynlik heelwat hoër is

FOKUS EN METODOLOGIESE UITGANGSPUNT
REDES VIR DIE TOENAME
Dit is nie ’n mislukte selfmoord poging nie
Fisiese pyn is nie die werklike fokus by self-mutilering nie
Dit is nie maar net ’n ekstreme weergawe van tatoeëring nie
DIE BELANGRIKE ROL VAN EMOSIES
Dit is aansteeklik
Sikliese patroon van gedrag
Opsetlike peuter met wonde wat aan die genees is
Die toleransie faktor
Snellers
Uitdagings aan die berader
Nederigheid
Aanvaarding
Hoopvol
Die vermoë om eie emosies te hanteer
Terapeutiese plooibaarheid
Ontrafel knope in die gesin
Onsuksesvolle ouerlike pogings
Vyf konneksie-bouende eksperimente en rituele
Adolessente as mentors vir ouers
Oplossing-georiënteerde gesin-choreografie
Die komplimente houer
Nuwe verhoudings met maats en ander inspirerende persone
Fokus op die persoon se sterk punte
Rus die persoon toe om emosies en gepaardgaande impulse te beheer
Om gesonde grense te vestig en te handhaaf
Om gepaste fisiese aanraking te kan gee en te kan ontvang
Die regstel van wanpersepsies oor God
Jesus se bloed en Sy wonde
Herinner jouself aan al die goeie van die verlede
10.2 Maak ook ’n lys van positiewe snellers
10.3 Terugvalle is geleenthede tot nuwe groei
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.