Abstract

The exceptional wealth of the flora of Southern Africa has been known internationally since the early seventeenth century. However, our floral heritage has been subjected to ever increasing pressure resulting from industrial, urban and agricultural development. Research primarily aimed at conserving our indigenous flora, making rare species available to nurseries as well as establishing a meaningful tree planting programme can, however, be undertaken by Departments of Parks and Recre­ation. Educational programmes ranging from formal to non-formal botanical education can play an important role in making the public aware of our unique flora. A graduate presenting botany as one major subject can assist Departments of Parks and Recreation in utilizing these opportunities, not only to conserve, but also to develop the natural resources currently under their control.

Highlights

  • The exceptional wealth o f the flora o f Southern Africa has been known internationally since the early seventeenth century

  • Die besondere floristiese rykdom van Suidelike Afrika is reeds vir etlike eeue wêreldwyd bekend.'-^ M eer nog het die wetenskaplike ontleding van die unieke Kaapse flora die verbeelding van plantkundiges tot so ’n mate aangegryp dat die sogenaamde Fynbosbioom as een van die ses floristiese ryke waarin die wêreld ingedeel is, erken word.^ Hierdie Kaapse floristiese ryk het aanvanklik 67 000 km^ beslaan

  • Dit is onrusbarend dat slegs 42 000 km ' of nagenoeg 63% hiervan nog nie deur menslike aktiwiteite beinvloed is nie." Vir hierdie streek is 8 550 verskillende plantspesies reeds aangeteken, terwyl Wes-Australië, wat twintig keer groter is as die Kaapse ryk, oor slegs 7 000 spesies beskik."* Verder is op een plaas van 80 hektaar in die Klein Drakenstein ’n groter verskeidenheid Gladiolus-soortQ versamel as wat in die hele Eurasie voorkom.'"^ Op die Kaapse Skiereiland kom m eer as 2 500 blomplantsoorte voor, wat meer is as die totale aantal spe­ sies wat in Groot-Brittanje aangetref word

Read more

Summary

Die unieke plantegroei van Suidelike Afrika

Die besondere floristiese rykdom van Suidelike Afrika is reeds vir etlike eeue wêreldwyd bekend.'-^ M eer nog het die wetenskaplike ontleding van die unieke Kaapse flora die verbeelding van plantkundiges tot so ’n mate aangegryp dat die sogenaamde Fynbosbioom as een van die ses floristiese ryke waarin die wêreld ingedeel is, erken word.^ Hierdie Kaapse floristiese ryk het aanvanklik 67 000 km^ beslaan. Dit is onrusbarend dat slegs 42 000 km ' of nagenoeg 63% hiervan nog nie deur menslike aktiwiteite beinvloed is nie." Vir hierdie streek is 8 550 verskillende plantspesies reeds aangeteken, terwyl Wes-Australië, wat twintig keer groter is as die Kaapse ryk, oor slegs 7 000 spesies beskik."* Verder is op een plaas van 80 hektaar in die Klein Drakenstein ’n groter verskeidenheid Gladiolus-soortQ versamel as wat in die hele Eurasie voorkom.'"^ Op die Kaapse Skiereiland kom m eer as 2 500 blomplantsoorte voor, wat meer is as die totale aantal spe­ sies wat in Groot-Brittanje aangetref word. Van die 640 Erica-soorte wat wêreldwyd bekend is, kom 612 in SuidAfrika voor.'’ Die Kaapse flora is nie alleen ryk aan spe­ sies nie, maar beskik ook oor ’n groot hoeveelheid endemiese plantsoorte. Hierdie is dus nie ’n pleidooi om weg te doen met tuinboukundiges nie, maar eerder om die besondere vaardighede waaroor ’n gegradueerde plantkundige beskik te beklemtoon

Die bewaring van ekosisteme - ’n lewensnoodsaaklike opvoedingstaak
DIE BYDRAE VAN ’N PLANTKUNDIGE TOT PARKE EN ONTSPANNING
Navorsing
Natuurbewaring
Die aan p lan t van straatbom e
Opvoedkunde
Formele onderrig
Nie-formele onderrig
Park- en tuinuitleg
BESPREKING
Toekonisstrategieë
Aanbevelings
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.