Abstract

Recent history and the development of the Department of Science of Religion and Missiology (Sec A), 1979-1992 The ‘recent phase’ in the history of this Department started with the author’s appointment as Head in 1979. In his inaugural speech he recognised the need to restructure Science of Religion (within the Faculty of Theology) to the formal norms of theology. He visualised a theological Science of Religion which would reach its apogee in a theologia religionis and not a philosophy of religion. Recent history has seen changes in curricula to conform to Section A’s curriculum reform project (which started in the early eighties). The Department even gained a subject - Evangelistics. This article gives an overview of teaching done since 1979. Current attempts to introduce Science of Religion to the Faculty of Arts, as a non-theological subject, are outlined.

Highlights

  • The ‘recent phase’ in the history of this D epartm ent started with the author’s appointment as Head in 1979

  • Voorts is daar ook in die tagtigerjare begin met ’n projek van herkurrikulering in die Fakulteit Teologie (Afd A), wat teen die einde van die dekade ingrypende onderrigveranderings teweeggebring het

  • Daar kom ook in hierdie tyd nuwe denke oor samewerking tussen die Departemente Godsdiens- en Sendingwetenskap van die twee teologiese fakulteite aan die Universiteit van Pretoria en die insteiling van ’n nuwe vakkursus word beplan

Read more

Summary

ENKELE BELANGRIKE VERSKUIWINGS

Godsdiens as verskynsel hou ’n fundamentele vraagstelling vir die héle teologie in en daarom is dit verkeerd om te dink dat slegs die Sendingwetenskap waarde van hierdie vak het. In ’n artikel wat in 1985 in die Hervormde Teologiese Studies verskyn het, word dieselfde gedagte nog duideliker uitgespel (Van der Merwe 1985). Dit was duidelik dat as ’n godsdiensfilosofie in hierdie Departement geakkomodeer moes word, dit met inhoude gevul moes word wat aansluiting vind by die Teologiese Godsdienswetenskap. Met die toenemende belangstelling in die kerk vir evangelisasie, het daar uit baie oorde aandrang gekom dat die vak Evangelistiek in die teologiese opleiding geakkommodeer moet word. Godsdiens- en Sendingwetenskap 3 Teologiese Godsdiensfilosofie: Hier word sake soos Fundamentele Godsdienswetenskap, Teologie van die godsdiens en gesprek met ander vorme van godsdiensfilosofie hanteer.

ANDER SAKE
Publikasies van prof P J van der Merwe
Anikeis in Die Hervormer
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call