Abstract

The relative importance of evaluation criteria as observed by bank managers in consumer banking This study has the following objectives: (i) To determine the relative importance of various evaluation criteria (as observed by bank managers) in considering the granting of credit to individuals in consumer banking; and (ii) to compare the relative importance of evaluation criteria (as observed by bank managers) with regard to the various race groups (coloureds, Indians, whites, and blacks). The sample consists of 510 managers from the consumer division of general and commercial banks. It was found that significant differences exist regarding the relative importance of the evaluation criteria (according to the perception of bank managers) with respect to the various race groups.

Highlights

  • Tabel 2 Totale bates in die vorm van afbetalingsverkooptransaksies en huurtransaksies van handelsbanke en algemene banke in die finansiele diensindustrie in die Republiek van Suid-Afrika vanaf 31 Desember 1973 tot 31 Desember 1984 (R, miljoen)

  • Dit het daarom nodig geword om die persepsie van die deursnee bestuurder in sy besluitnemingsaksie met betrekking tot kredietevaluering in die Republiek van Suid-Afrika, na te vars

  • Die gemiddelde tydperk werksaam as bestuurders en gemiddelde tydperk van ondervinding van kredietevaluering, word tesarne met sekere persoonlike besonderhede, in Tabel 4 verskaf

Read more

Summary

Introduction

Daar is bevind dat beduidende verskille bestaan wat betref die relatiewe belangrikheid van keuringskriteria (volgens bankbestuurders se persepsie) rakende die onderskeie rassegroepe. Verbruikersbankbestuurders was tradisioneel met die blanke as verbruiker bekend, maar die vraag ontstaan nou of die evaluering van kredietaansoeke vir kleurlinge, Indiers en swartes volgens dieselfde norme beoordeel kan word, al dan nie. Tabel 2 Totale bates in die vorm van afbetalingsverkooptransaksies en huurtransaksies van handelsbanke en algemene banke in die finansiele diensindustrie in die Republiek van Suid-Afrika vanaf 31 Desember 1973 tot 31 Desember 1984 (R, miljoen)

Results
Conclusion
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call