Abstract

This article focuses on an extensive critical analysis of the legal-theoretical basis of the parol evidence rule in the South African law of contract. Certain conclusions will be made from such an analysis in terms of which it will be argued that the parol evidence rule qualifies as a legal rule and that it can therefore be validly abolished or modified by the legislature.

Highlights

  • This article focuses on an extensive critical analysis of the legal-theoretical basis of the parol evidence rule in the South African law of contract

  • Certain conclusions will be made from such an analysis in terms of which it will be argued that the parol evidence rule qualifies as a legal rule and that it can be validly abolished or modified by the legislature

  • Weens die problematiek daaraan verbonde om te bewys dat daar slegs ’n gedeeltelike integrasie plaasgevind het, tesame met die feit dat, om ’n gedeeltelike integrasie te bewys, die ander ooreenkoms waarop gesteun word nie teenstrydig mag wees met die skriftelike hoofkontrak nie, is dit egter verkieslik om die integrasiereël eerder in die meeste gevalle vir alle praktiese doeleindes te beskou as ’n onweerlegbare regsvermoede

Read more

Summary

Introduction

Dit is verder myns insiens duidelik dat die partye by kontraksluiting nie noodwendig soos volg sou verklaar nie: “Dit is ons bedoeling om ons ooreenkoms ten volle te integreer en geen getuienis van enige ander ooreenkoms of verklaring sal toelaatbaar wees nie; dit is so duidelik dat ons dit nie nodig gevind het om dit uitdruklik so te stel in die skriftelike kontrak nie.”[76] Van der Merwe et al voer egter aan dat dit te betwyfel is of daar enige waarde daarin lê om sodanige algemene gevolge as naturalia te behandel eerder as gewone regsreëls.[79] Myns insiens berus die integrasiereël ook nie op enige hedendaagse beleidsoorwegings wat bepaal dat dit ’n naturale van enige skriftelike kontrak moet wees dat die partye hulle volle ooreenkoms in die skriftelike kontrak geïntegreer het nie.

Results
Conclusion
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call