Abstract

The problematic nature of the right of a homosexual parent to vest custody over a child is biarticulated: the nature and extent of custody disputes as well as the issues of discrimination based on sexual orientation are relevant. Homosexual orientation is emotional and controversial, all the more when it is accompanied by custody disputes. In this context the constitutional protection given to human rights and the constitutional provisions containing constitutional values are of paramount importance. The contents of these provisions have direct consequences for custody disputes and homosexual parenthood. In the pre-constitutional dispensation, the court gave judgement in Van Rooyen v Van Rooyen 1994 2 SA 325 (W) on the awarding of access rights to a homosexual parent. With regard to the provisions of the Constitution of the Republic of South Africa 108 of 1996 and trends in relevant foreign law, the decision in the Van Rooyen case is subjected to criticism. Since the commencement of the Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993, no South African court has given judgement on this issue. The aim of this contribution is to set out an autochthonous frame of reference considering the provisions of the Constitution, case law and comparative foreign law in an attempt to resolve the issue under discussion.

Highlights

  • Die reg van die homoseksuele ouer om beheer en toesig oor 'n kind te verkry in die lig van die bepalings van die Grondwet

  • Die doel van hierdie bespreking is nie uitsluitlik om uitgekristalliseerde regsbeginsels weer te gee nie, maar om in die lig van die bepalings van die Grondwet 'n geïntegreerde beeld van die regsposisie van die homoseksuele ouer met betrekking tot beheer en toesig aangeleenthede te skep

  • Oriëntasie, in die lig van die waardes soos uiteengesit in die Grondwet

Read more

Summary

Hoofstuk 2

Handves van Regte, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 (hierna genoem Grondwet). 4 Die Aanhef, a 1, 7(1), 36(1) en 39(1). 5 Hierna genoem interim Grondwet. 6 Die bepalings wat geld na die inwerkingtreding van die Grondwet geld ook vir die tydperk sedert die inwerkingtreding van die interim Grondwet tot en met die inwerkingtreding van die Grondwet, tensy daar andersluidende bepalings is, in welke geval dit spesifiek aangetoon sal word. Handves van Regte, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 (hierna genoem Grondwet). 6 Die bepalings wat geld na die inwerkingtreding van die Grondwet geld ook vir die tydperk sedert die inwerkingtreding van die interim Grondwet tot en met die inwerkingtreding van die Grondwet, tensy daar andersluidende bepalings is, in welke geval dit spesifiek aangetoon sal word. Sodanige resultate word vervolgens in verband met die reg van die homoseksuele ouer om beheer en toesig oor 'n kind te verkry, gebring. Die reg van 'n homoseksuele ouer om beheer en toesig oor 'n kind te verkry spreek in wese twee kwessies aan, naamlik beheer en toesig, daarby inbegrepe die beste belang van die kind, en tweedens seksuele oriëntasie en spesifiek homoseksuele oriëntasie

Van Rooyen v Van Rooyen
Kritiek
Amerikaanse reg
Die per se-reël
Die nexus-reël
Die beste belang van die kind
Wetgewende en grondwetlike beperkings
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call