Abstract

The right to life This article deals with the practical application of the fundamental right to life with special focus on abortion, capital punishment and euthanasia. From a Christian ethical perspective and the biblical principle of life it is argued that the practice of abortion, capital punishment and euthanasia cannot be justified for various reasons. Christians should therefore consider other ways to deal with issues like unwanted pregnancies and suffering. Regarding serious crime, punitive measures other than capital punishment ought to be considered because the practice of capital punishment can be misused by the state and can lead to the abuse of power. Capital punishment is also detrimental to the development of a culture of respect for life in society at large.

Highlights

  • Hierdie artikel handel oor die praktiese toepassing van die reg op lewe as fundamentele reg

  • Die Universele Deklarasie van Menseregte waardeur die Verenigde Nasies ’n dinamiese invloed op die na-oorlogse politieke sisteme uitgeoefen het en steeds uitoefen, bepaal in artikel 3: “Everyone has the right to life, liberty and security of person” (United Nations, 1995:153)

  • Die beklemtoning van die reg op lewe is in ooreenstemming met die Bybelse siening van die heiligheid van lewe en die roeping van die mens om lewe te beskerm, te bewaar en tot ontplooiing te bring

Read more

Summary

Inleiding

Die Universele Deklarasie van Menseregte waardeur die Verenigde Nasies ’n dinamiese invloed op die na-oorlogse politieke sisteme uitgeoefen het en steeds uitoefen, bepaal in artikel 3: “Everyone has the right to life, liberty and security of person” (United Nations, 1995:153). In hierdie artikel word egter aandag gegee aan die praktiese toepassing van die reg op lewe as ’n fundamentele reg. Die erkenning van die reg op lewe in hierdie sin en die wyse waarop daar met die konsep lewe in die hedendaagse politiek omgegaan word, bring eienaardige teenstrydighede mee. Die sentraal-teoretiese argument wat beredeneer word, is dat die Bybelse beklemtoning van lewe as God se gawe en die konstisionele erkenning van die reg op lewe nie ruimte behoort te laat vir die wettiging van aborsie op aanvraag, die toepassing van doodstraf en die wettiging van eutanasie nie. Ten einde hierdie argument te ontvou, word respektiewelik aandag gegee aan die Bybelse perspektiewe en Christelik-etiese perspektiewe op die reg op lewe en aborsie, doodstraf en eutanasie

Die reg op lewe en aborsie
Bybelse perspektiewe
Etiese perspektiewe
Die reg op lewe en doodstraf
Die reg op lewe en eutanasie
Konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call