Abstract

Pneumatological hymns: Basis-theoretical perspectives (according to Romans 8:1-21) and empirical facts In this article Romans 8:1-27 is investigated in order to trace basis-theoretical perspectives on pneumatological hymns and to determine empirically the scope and nature of pneumatological hymns in Psalmboek, Liedboek van die Kerk and Psalter Hymnal. The basis-theoretical investigation reveals that there is a pressing need for appropriate Scriptural hymns on the Person and work of the Holy Spirit. Characteristics and functions of the Spirit that are essential to the church and her creeds are not found in current versifications of certain parts of Scripture. New hymns on the Person and work of the Spirit can preserve and breathe new life into creeds on the Holy Spirit, protect the congregation against fallacies and touch the hearts of doubters and unbelievers in a unique way. From the empirical facts an idea is formed of the state of affairs regarding the hymnology on the Person and work of the Holy Spirit. An investigation into themes on the Person and work of the Spirit not present in current Scriptural hymns also leads to the conclusion that there is scope for new Scriptural hymns.

Highlights

  • In hierdie artikel word Romeine 8:1-27 ondersoek om basisteoretiese perspektiewe op die pneumatologiese lied te identifiseer en om die omvang en aard van die pneuma

  • Tologiese lied in die Psalmboek, Liedboek van die Kerk en die Psalter Hymnal empiries te bepaal

  • Byvoorbeeld die prediking, die hele Raad van God moet verkondig, moet die repertoire van die kerk se liedereskat dit ook doen, want die teologie van die gemeente kom ook tot uitdrukking in sy liedere (Shelt, 1996:71)

Read more

Summary

Inleiding

Liturgiese sang is gerig op die God van die openbaring en sy openbaring is die grond en oorsaak van enige himniese aktiwiteit. Dalk is die Persoon en werk van die Heilige Gees in die lied onderbeklemtoon in reaksie teen ’n soort geesdrywery en daarom behoort so ’n openbaringswaarheid wat onwillekeurig onderspeel word, liedmatig geaktualiseer en reggestel te word. Byvoorbeeld die prediking, die hele Raad van God moet verkondig, moet die repertoire van die kerk se liedereskat dit ook doen, want die teologie van die gemeente kom ook tot uitdrukking in sy liedere (Shelt, 1996:71). Die Vroeë Kerk het nuwe liedere oor Christus saamgestel onder die leiding van die Heilige Gees Is daar in gereformeerde kerke genoegsame en doeltreffende berymings van Skrifgedeeltes wat oor die Persoon en werk van die Heilige Gees handel? Samevattende gevolgtrekkings sal gemaak en enkele moontlikhede vir die beryming van nuwe pneumatologiese liedere uit gedeeltes van die Nuwe Testament sal aangedui word

Basisteoretiese perspektiewe vir die pneumatologiese lied uit Romeine 8
Empiriese gegewens in drie sangbundels oor die pneumatologiese lied
Die omvang van die pneumatologiese lied in die Psalms
Die omvang van die pneumatologiese lied in die Skrifberymings
Die aard van die pneumatologiese liedere in die verskillende bundels
12 Ontvangenis
17 Oortuig van sonde
Gevolgtrekking uit die empiriese ondersoek
19 Regeer
20 Liefde
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call