Abstract
Old Testament Studies in the Faculty of Theology (Sec A), University of Pretoria, 1917-1982 Elsewhere in this volume short treatments of the theology and work of scholars in the Department of Old Testament Studies in the Faculty can be found. This article intends to give a brief survey of the University of Pretoria’s earliest period of Hebrew and Old Testament Studies, as well as a general history of the Department during the 75 years of its existence.
Highlights
Elders in hierdie uitgawe verskyn artikels oor bekleërs van die leerstoel Ou-Testamentiese Wetenskap en oor ’n dosent in Argeologie
In hierdie artikel word kortliks aandag gegee aan die vroegste tydperk in die bestaan van die Fakulteit, naamlik van die stigting in 1917 tot en met Gem ser se koms, toe H ebreeus en O u-Testam entiese Eksegese telkens van dosente verwissel het en bowendien nie die aandag ontvang het wat dit toekom nie
Tydens ds MacMillan se afwesigheid met verlof in 1920 is die lesings in die Eksegese van die Ou Testament waargeneem deur prof Paterson en ds S Menzies
Summary
Elders in hierdie uitgawe verskyn artikels oor bekleërs van die leerstoel Ou-Testamentiese Wetenskap en oor ’n dosent in Argeologie. In hierdie artikel word kortliks aandag gegee aan die vroegste tydperk in die bestaan van die Fakulteit, naamlik van die stigting in 1917 tot en met Gem ser se koms, toe H ebreeus en O u-Testam entiese Eksegese telkens van dosente verwissel het en bowendien nie die aandag ontvang het wat dit toekom nie. Eksegese van die Ou en Nuwe Testament het in die vierde en vyfde studiejare aan die orde gekom (TUC Calendar 1919).
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.